Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View Sunny Cove

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Almarie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Die eenheid het n pragtige uitsig oor die see. Ons het in Eenheid 8 gebly wat 'n pragtige uitsig het oor die hele Valsbaai. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n vakansie/naweek in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize N
Kort verblyf
4.8
Mrt 2019

Rustig. Pragtige dekor en uitsig. In 'n blyplek met pragtige dekor en onvervangbare rusige see-uitsig, voel mens bederf. Die veiligheidstoeskuifhek voor die glasdeure en die sekure parkeerarea is 'n groot pluspunt. Alles wat nodig is vir verblyf is daar. 'n Paar items wat die verblyf nog meer uitstaande sou maak, is 'n afdroogdoek of lappie in die kombuis, en enige vorm van lugverkoeling, aangesien die eenheid warm raak, veral snags. Die enigste vensters is die kombuis en badkamervensters waar die padgeraas inkom as jy dit oopmaak en daar is ook nie diefwering voor nie. Selfs 'n klein waaier sal 'n groot verskil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Friedel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2019

3 nagte daar spandeer in Desember. Pragtige uitsig oor baai, letterlik op die see, naby Kaapstad. Lekker doendinge in Vishoek met 'n pragtige strand. Kalkbaai en Muizenberg net om die draai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thando B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2019

Very nice indeed. It a very accommodating environment for all ages with nice views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dorne L
1 nag
5.0
Okt 2018

Very relaxing. Very friendly. I am definitely going back. it was clean and private. On the beach. The view was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita H
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Die regte plek as jy die see wil hoor, sien en ervaar. Vir seker waarde vir geld. Ligging is goed. Plek is skoon, netjies en gerieflik. Sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Die uitsig is asemrowend, sal beslis weer soontoe gaan. Die personeel is behulpsaam, die plek is netjies en die uitsig is asemrowend. Beslis 'n plek waarheen ek weer sal gaan. Baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2018

Besonderse ligging en baie aangename eienaars. Sal definitief weer daar wil bly in toekoms. Baie gelukkig met akkommodasie en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2018

Awesome! Ons sal weer kom. Pragtige see-uitsig! En kort stapafstand van die strand af. Skoon en netjies. Al verbetering wat ons kan aanbeveel is om veiligheidsnet oor die balkon te sit. Nie baie veilig vir klein kinders nie. Ons het maar tafels en stoele gepak om te keer. Anders as dit, awesome plek, elke sent werd en ons sal vir vriende en familie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2018

Pragtige uitsig. Perfekte ligging om Vishoek en omgewing te verken.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 33

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstad-weg 43, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ3IbshOevUiz1SOIc05Z0MQ0pdXP7eMrQIsBWJT3JA1PWS57ij?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 43 Simon's Town Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.143728749948 18.436242046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang