Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View Sunny Cove

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstad-weg 43, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The View Sunny Cove is gerieflik geleë in Vishoek met Simonstadweg aan die een kant en Jagger's Walk en die see-treinspore aan die ander kant. Jy kan nie beter geposisioneer wees om die manjifieke berg- en see-uitsigte in Kaapstad se Valsbaai te geniet nie.

Alle woonstelle is noord-front wat heeldag son op dekke, tuine, sitkamers en hoofslaapkamers bied. Geriewe beskikbaar in elke woonstel sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi-internettoegang, volledig toegeruste kombuis, muurkluis, strykyster en strykplank, en 'n interkomstelsel in. Linne en handdoeke word voorsien. Sekuriteit op die perseel is van 17:00 tot 05:00 beskikbaar. . Die vriendelike portierdiens laat jou sorgvry jou verblyf geniet.

Met elke woonstel wat óf 'n privaat tuin óf 'n houtdek met manjifieke uitsigte oor die see bied, alles beskerm teen die wind, is daar geen beter plek om in die warm somerson te ontspan of die walvisse in die winter te bekyk nie.

Die warm Indiese Oseaan draai teen die rotse en die wit sandstrande van Vishoek is 'n entjie se stap langs die rotspaadjie van die woonstelle af. Die wit en fyn sandstrand strek oor meer as 'n kilometer, en die uitstekende Galley Restaurant op die strand bied die varsste vis en kreef beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 33

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Simonstad-weg 43, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink The View Sunny Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstad-weg 43, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ3IbshOevUiz1SOIc05Z0MQ0pdXP7eMrQIsBWJT3JA1PWS57ij?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 43 Simon's Town Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.143728749948 18.436242046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang