Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View Vishoek 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 43, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The View Vishoek 3 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in een van die mees gesogte liggings op die Kaapse Skiereiland. Dié woonstel wat noord front, spog met 'n balkon met 'n skouspelagtige uitsig oor Valsbaai en op die berge. Dit is in Vishoek, tussen Simonstad en Kalkbaai.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het en die derde slaapkamer 1 enkelbed het. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak, met 'n ekstra aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond en 'n yskas toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en WiFi. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Gaste kan die geluide van seemeeue en die see geniet, asook 'n wandeling langs Jagger's Walk, wat na die wit sandstrand van Vishoek lei. Hier kan gaste ook die berg- en see-uitsigte van Valsbaai geniet. Gaste kan in die winter die walvisse bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • Simonstadweg 43, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 43, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28ae171a39bbfe1f6c1564a47f0072eb24d8ea847e0851bf2e3d8a99053352bad4369ff6a1624ff725953abafd210da6e370?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 43 Simon's Town Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.143675871172 18.436210423028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang