The Views
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 210
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jeneke H - Jul 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
The Views se terugvoer
Jenneke
Dit was heerlik om julle by The Views te kon ontvang en baie dankie vir jou terugvoering.
Julle was baie oulike en spesiale gaste.
Hoop ek sien julle sommer gou gou weer.
Lekker dag
Nita
Zanelle S - Jun 2024
Algehele gradering
Amazingly.
Wade F - Mei 2024
Algehele gradering
One of the best getaways I've had, would love to go again.
The Views se terugvoer
Zanelle
So bly julle het die kuier geniet.
Hoop julle kom kuier gou gou weer.
Groete
Nita & Mandie
Hester J - Feb 2024
Algehele gradering
Best vacation.
The Views se terugvoer
Hester
Thank you for the nice and positive review.
Hope to see you back again soon
Nita & Mandie
Victor S - Apr 2024
Algehele gradering
We enjoyed our stay but the estate configuration is not great.
Susan W - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Frans G - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
The Views se terugvoer
Frans
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Julle was oulike gaste en ek hoop julle kom kuier sommer gou gou weer.
Groete
Nita
Darryl V - Mei 2023
Algehele gradering
Clean, spacious and comfortable.
Duan H - Mrt 2023
Algehele gradering
A great weekend away in Langebaan.
The Views se terugvoer
Duan
Thank you for the positive and good review.
Hope to see you back again soon.
Have a great day
Nita
Sarel V - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend en mooi see-uitsig.
Letasha R - Aug 2022
Algehele gradering
Absolute fantastic.
Roozia F - Jun 2022
Algehele gradering
We had a lovely time at The Views.
Caitlinn S - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker.
Jeandre V - Sep 2022
Algehele gradering
Great stay.
Eleanor P - Okt 2022
Algehele gradering
The place is nice and spacious with beautiful views.
Lees meerYolanda P - Mei 2021
Algehele gradering
What a perfect family venue, will definitely go back.
The Views se terugvoer
Yolanda
Thank you for the nice positive review. Glad that you as a family enjoyed your break away.
Hope to see you back again soon.
Kind regards
Nita
Bianca W - Aug 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig. Alles wat jy nodig het.
Sone J - Apr 2021
Algehele gradering
Goed geleë, netjies.
Lees meerThe Views se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoering en baie bly dat die kids die see so geniet het.
Die huis kry gewoonlik 10 handdoeke want dit is vir 10 gaste.
Al ons plekke is self-sorg vakansiehuise en gaste moet hulle eie "goodies" voorsien. Ons gee die nodigste soos "sunlight liquid" n toiletrol per toilet, 2 x swartsakke en 2 x pille vir die skottelgoedwasser.
Plaas jy laat weet jy ons van die TV dan sou ons dit dadelik reggestel het.
Hoop jy kom kuier gou weer op die Weskus.
Arista L - Okt 2021
Algehele gradering
It was amazing and the view from the house was unbelievable.
The Views se terugvoer
Arista,
Thank you for the nice review. It was great hosting you and your friends.
Hope to see you back in Langebaan soon.
Have a great day
Nita & Mandie
Gaynor J - Mrt 2021
Algehele gradering
Te veel trappe en onveilig vir kinders om so te op en af.
Marchell M - Sep 2020
Algehele gradering
Throughly enjoyed it
Carmen K - Jan 2020
Algehele gradering
We had a absolute super weekend stay at The Views, will definitely recommend this lovely house as a weekend destination.
Naomi V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike vakansie huis met uitsig.
Gail K - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
The Views se terugvoer
Goeie dag Gail,
So bly julle het dit geniet. Ek hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete
Nita
Saydee V - Okt 2019
Algehele gradering
Relaxed, tranquillity and peace.
The Views se terugvoer
Saydee,
Thank you for the positive feedback.
Glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back again soon
Nita
Lina S - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, mooi uitsig!
The Views se terugvoer
Lina
Soos aan jou genoem was daar baie probleme met DStv. Hulle het nuwe sisteme of opdaterings wat ook al gedoen en oral waar daar Exploras was, was soortgelyke probleme. Die ander 2 TV's het gewerk en DStv kon heel naweek en volgende week nie die probleem uitsorteer nie.
Alles is nou reg na die eienaar self na hulle kantore gegaan het. Ons is ook maar afhanklik van plekke soos Multichoice en as hulle nie hulle probleme kan uitsorteer nie is ons gestrand soos wat die naweek gebeur het toe julle daar was.
Die Wi-Fi kan ons nie verklaar waarom nie, daar is in die tussentyd Fibre Wi-Fi geinstalleer.
Goed gaan met jou.
Nita
Candice S - Jul 2019
Algehele gradering
We were held accountable for broken toilet.
The Views se terugvoer
Candice,
You were never charged for the toilet. Maybe you must just set the record straight about this.
Kind regards,
Nita
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Iris-weg 5, Calypso Strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang