Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Views Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 17 resensies vir The Views Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.7/5
Johan D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Een groot lekker kyer, pragtige omgewing.

Fantastiese plekkie om te bly, baie lekker tyd gehad en sal enige tyd aanbeveel.

Janu C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janu C

Baie rustig en mooi.

Baie netjies en skoon. Hulle was baie behulpsaam en het gehelp dat ek later kon incheck. Sal definitief aanbeveel.

Joseph M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph M

It was great one.

We have a nice stay but one thing is when it was time to bath there was no soap available. Which was not.

Catherine J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine J

Absoluut wonderlik met 'n fantasies uitsig.

Dit was 'n wonderlike naweek. Gastehuiseienaars het ons baie welkom laat voel. Ek kan dit aanbeveel vir families en ook korporatiewe reisigers.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Stephanus B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus B

Rustige en vriendelike atmosfeer en diens.

Pragtige uitsig, veilige parkering, deel van leefkamer en kombuis en behulpsaamheid maak dit 'n treffer oorblybestemming.

Lana P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lana P

Skoon en netjies.

Bed en beddegoed was heerlik, was skoon en netjies. Loer dalk net na goedjies, soos teelepels en melk vir koffiestasie in kamer.

Friedrich G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrich G

Pragtige uitsig, luuks netjies en skoon.

Baie mooi en netjies, mens kan dae lank hier oorbly. Personeel vriendelik en baie behulpsaam.

Anneke D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke D

Ongasvry.

Hoewel dit pragtige kamers en omgewing is was dit 'n baie slegte ervaring. Met aankoms is ons vriendelik ontvang deur die bestuurder wat ons deur 'n leefarea geneem het met 'n paar persone in wat baie hard televisie kyk en ons onmiddelik onwelkom laat voel het. Die kamers is mooi maar nie die TV geraas van die sitkamer af is baie hoorbaar in die kamers. Daar is verskeie reëls wat bestaan in die huis wat nie gekommunikeer is tydens die advertensie of bespreking nie en ek dink dit behoort duidelik uiteengesit te word tydens die adverstensie dan weet mense of dit geskik is vir hulle al dan nie. Soos bv as die swembad nie beskikbaar is nie - die advertensie sê duidelik dit is. Maar my grootste probleem is die onwelkome ervaring van die huismense. Ek sal niemand aanbeveel om daar te bly nie.

John S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Great location and views with good facilities like pool.

See stars.

Charl F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Charl F

Teleurstellend!

Die kamer is klein en nie geskik vir 'n sakereisiger nie. Geen tafel en stoel om op te werk en ook geen yskassie. Die ander gaste het ook baie geraas.

Carola S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola S

Absolutely blissful.

The room was exceptional. The views were gorgeous. The service was excellent. we just enjoyed the stay. will surely make use of the establishment again.

Tessel C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tessel C

At home.

Will surely go back to The Views.

The Views Guesthouse se terugvoer

Thank you, Tessel.

We would love to have you back.

The Views Guesthouse
Retha N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha N

Dit was baie lekker gebly en die plek het regtig 'n baie mooi uitsig!

Baie lekker plekkie reg teen die berg. Baie mooi sonopkoms! Skoon skamers en mooi wit beddegoed. Gasheer / Gasvrou was baie vriedelik en ons lekker tuis laat voel. Die ontbyt was vreeslik lekker! Sal dit beslis aanbeveel.

Pieter S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Mooi uitsig.

Die uitsig is pragtig. Sal lekker wees as daar bedlampies op bedkassies kan wees en elektriese kombers in die winter. Daar is geen ketel en koffie fasiliteite in die kamer nie. Dit was ook nie aangebied nie.

Cathy V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cathy V

Gerieflike akkommodasie vir net een aand.

Daar was nêrens handdoeke te vind nie. Dit was ook nie genoem dat hulle nie handdoeke voorsien nie. Ons was genoodsaak om met ons klere af te droog. Stort se drein was verstop so water het opgedam binne in die stort.

The Views Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Cathy,

Dankie vir u terugvoring. Dit word in ag geneem, en daarvan word kennis gedra. Daar sal deeglik aandag gegee word.

Groete,
The Views

The Views Guesthouse
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitengrachtstraat 55, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfx6bQIhgq7W2ARZvhJXvv7Exzc6BwXhTVPiJcnq9BAmaJCorYf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 55 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.902303918323 18.749360812967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang