Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Views Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Een groot lekker kyer, pragtige omgewing. Fantastiese plekkie om te bly, baie lekker tyd gehad en sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janu C
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie rustig en mooi. Baie netjies en skoon. Hulle was baie behulpsaam en het gehelp dat ek later kon incheck. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph M
1 nag
5.0
Jun 2023

It was great one. We have a nice stay but one thing is when it was time to bath there was no soap available. Which was not.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2024

Absoluut wonderlik met 'n fantasies uitsig. Dit was 'n wonderlike naweek. Gastehuiseienaars het ons baie welkom laat voel. Ek kan dit aanbeveel vir families en ook korporatiewe reisigers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Stephanus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Rustige en vriendelike atmosfeer en diens. Pragtige uitsig, veilige parkering, deel van leefkamer en kombuis en behulpsaamheid maak dit 'n treffer oorblybestemming.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lana P
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2022

Skoon en netjies. Bed en beddegoed was heerlik, was skoon en netjies. Loer dalk net na goedjies, soos teelepels en melk vir koffiestasie in kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Friedrich G
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2022

Pragtige uitsig, luuks netjies en skoon. Baie mooi en netjies, mens kan dae lank hier oorbly. Personeel vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anneke D
1 nag Besigheidsreis
3.2
Des 2022

Ongasvry. Hoewel dit pragtige kamers en omgewing is was dit 'n baie slegte ervaring. Met aankoms is ons vriendelik ontvang deur die bestuurder wat ons deur 'n leefarea geneem het met 'n paar persone in wat baie hard televisie kyk en ons onmiddelik onwelkom laat voel het. Die kamers is mooi maar nie die TV geraas van die sitkamer af is baie hoorbaar in die kamers. Daar is verskeie reëls wat bestaan in die huis wat nie gekommunikeer is tydens die advertensie of bespreking nie en ek dink dit behoort duidelik uiteengesit te word tydens die adverstensie dan weet mense of dit geskik is vir hulle al dan nie. Soos bv as die swembad nie beskikbaar is nie - die advertensie sê duidelik dit is. Maar my grootste probleem is die onwelkome ervaring van die huismense. Ek sal niemand aanbeveel om daar te bly nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitengrachtstraat 55, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfx6bQIhgq7W2ARZvhJXvv7Exzc6BwXhTVPiJcnq9BAmaJCorYf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 55 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.902303918323 18.749360812967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang