The Views
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stef Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Adele A - Aug 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Lola H - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing.
Joy D - Apr 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Wendy S - Aug 2024
Algehele gradering
A happy family weekend at a great venue.
Jake Romani B - Des 2023
Algehele gradering
End of year getaway with friends.
Wendy S - Des 2023
Algehele gradering
Very enjoyable.
Mariam A - Okt 2023
Algehele gradering
Beautifully curated home in a quaint village.
Arno B - Okt 2023
Algehele gradering
The views were beyond expectations.
Kath G - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning home - perfect location and layout for a group of friends sharing!
Lees meerAdele A - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful and relaxing and opulent!
Michelle P - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect stay, we will be back.
Kate S - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful spot.
Maresa A - Jun 2023
Algehele gradering
Dis 'n juweel van 'n gastehuis.
Lees meerSue S - Mei 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay very much.
Mark V - Apr 2023
Algehele gradering
Five stars all round!
Zalia M - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic stay! Clean, comfortable and perfectly located.
Leylani C - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Tessa B - Mei 2023
Algehele gradering
Central location in Greyton in a quirky home.
Lees meerNadia S - Okt 2022
Algehele gradering
'n Fantastiese wegbreek met salige uitsig op die berge. Ongelooflike kuns binne en die beste van Greyton binne 5 minute van die voorstoep.
Mark V - Jun 2022
Algehele gradering
Inspiring!
Stephan S - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklik, als onder een dak, groot spasie en lieflik sentraal, maar tog veilig en geïsoleer.
Chantelle A - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome stay. Scenery is so amazing. Had a wonderful time at this home.
Mariette L - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, heerlik gekuier al die geriewe is daar. Baie sentraal.
Lindsay N - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely town, great size home for bigger groups.
Esme V - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plek & ligging.
Michelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut perfek
Mariana V - Okt 2021
Algehele gradering
Uitsonderlike plek.
Lynne M - Mei 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik.
Die huis het alles wat jy nodig het en meer. Ons enigste probleem was dat die voorste twee kamers nogal geraas van die pad gekry het saans.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Views se terugvoer
Unfortunately, the locals tend to rush to the only petrol station just before closure @ 19:00. After that, it is very peaceful with only the restaurants open.
Janine O - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik
Leroy S - Mei 2021
Algehele gradering
Perfect and scenic large group getaway.
Lees meerInus B - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier!
Anita F - Apr 2021
Algehele gradering
Slegte ligging. Raserig. Uitsig nie so mooi nie.
The Views se terugvoer
Jammer vir die ongerief en raserigheid van die vulstasie. Die vulstasie maak gewoonlik toe 19:00 in die aand dan is dit doodstil. Niemand het al voorheen ‘n probleem gehad met die OK en vulstasie nie en het dit juis baie gerieflik gevind. Ek verneem daar was daardie spesifieke maweek klomp motorfietsryers wat Greyton besoek het. So, ek aanvaar hulle het grootendeels bygedra tot die raserigheid in Greyton. Dit kon ek ongelulukkig nie beheer het nie.
Die staalstruktuur is ‘n woning wat gebou word. Juis binne Greyton se streng bou regulasies en ook om nie die uitsig te versper nie. Die dat daar spesiale toestemming moes verkry geword het om die aansig van die woning te swaai.
Weereens jammer vir die ongerief. Meeste mense hou van die huise wat sentraal in die dorp is en wat loopafstand na al die restaurante is. Ek glo dit sal dan ‘n beter opsie wees vir julle in die toekoms indien julle weer Greyton besoek om akkommodasie te verkry aan die buitewyke van die dorp.
Tracey W - Sep 2020
Algehele gradering
We would go back. Really comfortable, well equipped house. Very convenient location - with stunning views!
The Views se terugvoer
Thank you Tracey. Hope to wellcome you back soon!
Keith Andrew S - Nov 2020
Algehele gradering
Beautiful home, well situated in Greyton and very well equipped.
The Views se terugvoer
Thank you Keith! Hope to wellcome you vack to Greyton soon!!
Wayne R - Nov 2018
Algehele gradering
Gem of a place perfectly located within walking distance to everything down the main strip of Greyton.
The Views se terugvoer
Looking forward to welcome you back at The Views soon.
Justin D - Aug 2018
Algehele gradering
Stunning home conveniently situated in the heart of Greyton.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese huis gerieflik geleë in die hartjie van Greyton.
Ons het 'n lekker tyd gehad. Die feit dat dit troeteldiervriendelik is is 'n groot pluspunt. Wens net dat daar 'n ingeboude braai op die stoep was.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Views se terugvoer
Glad you enjoyed your stay. Most guests prefer the built-in gas braai on the stoep. Alternatively there is a Weber braai.
Hope to see you again at The Views.
Nadia C - Mei 2018
Algehele gradering
Ten volle toegerus woning, hoogs aanbeveel!
The Views se terugvoer
Dankie vir julle mooi review. Hopelik kom julle volgende keer vir langer as ‘n naweek.
Cindy G - Mei 2018
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
The Views se terugvoer
Dankie vir jou amazing review. Hopelik kom kuier julle weer sommer binne kort by The Views.
Karin B - Sep 2018
Algehele gradering
Lieflike kunstige huis met alles wat 'n mens nodig het! Heerlik gebly!
The Views se terugvoer
Dankie vir julle veblyf. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Rencia V - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastiese huis met al die "creature comforts" om ekstra lekker te kuier.
The Views se terugvoer
Dankie Rencia, ek wens alle gaste was soos julle.
Hendrik O - Okt 2018
Algehele gradering
Stylvolle, gerieflike en sentrale verblyf.
Lees meerThe Views se terugvoer
Ons hoop om julle weer spoedig terug te verwelkom in Greyton en by The Views!
Victoria S - Jun 2018
Algehele gradering
We loved our stay at The Views!
Lees meerThe Views se terugvoer
Thank you. Hope to see you again soon.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oakstraat 48, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang