The Views
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oakstraat 48, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R5 880 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
The Views bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n huis en 2 ateljee-eenhede. Dit is sentraal geleë in die rustige dorpie Greyton.
Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 volledige badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis. Drie van die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die vierde kamer 'n koninggrootte-bed het wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Al die slaapkamers het waaiers, verwarmers en elektriese komberse op die beddens.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas-kombinasie, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en al die nodige eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Dit lei na 'n patio met 'n sitarea en braaigeriewe.
Daar is ook 2 addisionele woonstelle, elk ingerig met 2 koningingrootte-beddens wat addisioneel bespreek kan word vir groepe van meer as 8 mense of as gaste nie wil deel nie. Die huis en twee woonstelle kan dus 'n maksimum van 12 gaste akkommodeer. Daar is 'n ekstra fooi per persoon bo 8 persone vir die gebruik van die woonstelle. Buite is daar 'n privaat sitarea vir elke eenheid en gemeenskaplike braaigeriewe en 'n eko-vriendelike swembad waarvan gaste gebruik kan maak.
Besienswaardighede in die area sluit Greyton Natuurreservaat, Boesmanskloof-staproete, Glen Oaks 4x4-roete, Greyton-mark en 'n verskeidenheid restaurante in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stef Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Oakstraat 48, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink The Views het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oakstraat 48, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang