Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Views

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakstraat 48, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

The Views bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n huis en 2 ateljee-eenhede. Dit is sentraal geleë in die rustige dorpie Greyton.

Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 volledige badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed terwyl die vierde kamer 'n koninggrootte-bed het wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Al die slaapkamers het waaiers, verwarmers en elektriese komberse op die beddens.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas-kombinasie, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en al die nodige eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Dit lei na 'n patio met 'n sitarea en braaigeriewe.

Die ateljee-eenhede is apart van die hoofhuis en het hul eie privaat ingange. Elke eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n volledig toegeruste kombuisie. Geriewe wat voorsien word sluit 'n waaier, verwarmer, elektriese kombers op die bed, TV en WiFi in. Buite is daar 'n privaat sitarea vir elke eenheid en gemeenskaplike braaigeriewe en 'n eko-vriendelike swembad waarvan gaste gebruik kan maak.

Besienswaardighede in die area sluit Greyton Natuurreservaat, Boesmanskloof-staproete, Glen Oaks 4x4-roete, Greyton-mark en 'n verskeidenheid restaurante in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir The Views
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stef Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Oakstraat 48, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakstraat 48, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAghQFvu0F72RJhjHriCOubIBQhtx9var6PUNfgfhRuWZnx92Jyo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 42 5 1 5 48 Oak Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050663797086 19.608916640282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang