The Views
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oakstraat 48, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
The Views bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis en 2 ateljeewoonstelle in Greyton.
Dié hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan- leefarea en -kombuis. Daar is 3 kamers met koninggrootte-beddens en die vierde kamer het 'n koninggrootte bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die slaapkamers het elk 'n waaier, verwarmers en elektriese komberse op die bed.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, nodige eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Dit lei na 'n stoep met 'n sitarea en braaigeriewe.
Die ateljeewoonstelle is apart met aparte ingange. Elke eenheid het ‘n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met ‘n stort, en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Daar is ook 'n waaier, verwarmer, elektriese komberse, 'n TV en WiFi. Buite is daar 'n privaat sitarea vir elke eenheid, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n eko-vriendelike swembad waarvan gaste gebruik kan maak.
Trekpleisters in die omgewing sluit Greyton Natuurreservaat, Boesmanskloof-voetslaanroete, Glen Oaks 4x4-roete, Greyton-markie en verskeie restaurante in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stef Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Oakstraat 48, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink The Views het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oakstraat 48, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang