The Views Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Barbertonstraat 17, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Views Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in Somerset-Wes geleë met toegang tot die Kaapse Wynlande. Die gastehuis het 'n groot tuin, stoep en 'n swembad.
Verblyf word in 4 gastekamers met uitsigte oor die tuin en op die berg aangebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi, 'n yskas en 'n en suite-badkamer. Die gastehuis bied veilige parkeerplek en 'n braai-area. Ontbyt is by die tarief ingesluit. Daar is 2 rifrughonde wat op die perseel woon.
Die ligging bied toegang tot verskeie restaurante en wynplase. Die strand in die Strand is net 6,1 km van die gastehuis af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Barbertonstraat 17, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink The Views Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Barbertonstraat 17, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap