Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Villa In Bruma

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 David Draper-weg, Bruma, Johannesburg, 2094, Gauteng
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Villa In Bruma is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat in Johannesburg geleë is. Hierdie huis is ideaal vir 'n groot groep of gesin van 10 persone wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie geriewe in die middestad.

Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 5 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is op die tweede verdieping geleë en elke kamer is toegerus met 'n dubbelbed, en die badkamers het 'n stort of bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, asook die nodige breekware en eetgerei. Die sitkamer is langs die kombuis en het gemaklike sitplek om op te ontspan.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. The Villa In Bruma is 16 minute se ry vanaf winkelsentrums en O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • 27 David Draper-weg, Bruma, Johannesburg, 2094, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 David Draper-weg, Bruma, Johannesburg, 2094, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMmFiODc5LTMwNWEtNDRjYi1hMmJmLTIyMWNjM2UzYmRiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 27 David Draper Road Bruma 2094 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1744 28.11119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang