Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Villa Salt Rock

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mathilda S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Rustig en ontspanne met alles wat nodig is, die strand binne stapafstand. Ons het die vakansie terdeë geniet. Dit is 'n vakansiehuis waar alles goed deurgedink is. Alles wat nodig is tot die kleinste detail is aan gedink om jou verblyf gemaklik te maak. Die tuin is 'n lushof en jy is voorwaar weggevoer in 'n paradys waar tyd stilstaan en jy net kan ontspan en rustig raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Wonderlike plekkie om net te kan ontspan. Absoluut, wat 'n wonderlike plekkie so naby aan die strand. Pragtige tuin, en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pleasant. It was a pleasant, comfortable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Gerieflik, skoon, veilig, vriendelik en uitstekende gehalte. The Villa Salt Rock is 'n ongelooflike bestemming. Hierdie Villa is op die pragtigste erf geleë met 'n lieflike swembad. Die toebehore in die Villa is van die beste gehalte en vir seker ontspanning. Die ligging is uitstekend geleë naby winkelsentrums en is letterlik 200m van 'n Blouvlag strand af. Ian is 'n wonderlike gasheer wat laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev And Eric W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Home from home. Brilliant, superb. Home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Paradise. It was absolutely wonderful. Very welcoming and the children enjoyed it thoroughly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dankie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Fantasties! Komplimente aan julle en Ian by The Villa Salt Rock. Wow, die beste ooit. Dit was wonderlik en beter as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev And Eric W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Loved every moment. Beautiful villa, enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Sal beslis weer daar inboek. Pragtige huisie, netjies en skoon. Baie mooi tuin. The host is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Dit was heerlik en baie gerieflik. Dit was heerlik. Loopafstand van die strand af. Baie gerieflik en baie gasvry en hulpvaardig. Sonkrag is 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Garden-weg 8, Salt Rock, Ballitoville, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76fb1e79d393f914a7f83a9ab92a90e1e23205016f0744d69dbdd282639d6f346f56eed0cc483bb3b3c5e31536ac067ea258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 8 Garden Road Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -29.504625015545 31.233468309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang