Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Villa Salt Rock

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir The Villa Salt Rock
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Daniel J B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J B

Fantasties! Komplimente aan julle en Ian by The Villa Salt Rock.

Wow, die beste ooit. Dit was wonderlik en beter as wat ons verwag het.

Bev And Eric W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev And Eric W

Loved every moment.

Beautiful villa, enjoyed our stay.

Lynette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Baie lekker. Sal beslis weer daar inboek.

Pragtige huisie, netjies en skoon. Baie mooi tuin. The host is baie behulpsaam en vriendelik.

Tia S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tia S

Ons sal definitief terug wees.

Pragtige blyplek met alles waaraan jy kan dink om gemaklik te bly. Wonderlike tuine en ontspanningsareas.

Mia Mari O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia Mari O

Absolutely fantastic.

Very peaceful and beautiful garden!

Paul A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul A

Weekender.

Really a true paradise perfectly located with quick access to the beach and local amenities. The host is awesome. Facilities are upmarket and cover everything you will need for a perfect stay. Highly recommend it.

Tarn H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarn H

Great location, lovely living space.

Quick walk to the beach, welcomed our dog who had a blast!

Janneke B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke B

Tranquil, well kept apartment close to the beach.

The Villa has a beautiful lush, green garden and is a stone's throw away from Salt Rock beach. The apartment is well equipped and comfortable. Wholeheartedly recommended!

Monica V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V

Heerlik ontspannend.

Wat jy sien is wat jy kry. Die mooi tuin maak op vir die kort stappie water toe. Die gasheer, Ian, was baie akkommoderend.

Marinda G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Dit is pragtig.

Baie goed geleë en ons sal beslis weer kom.

Gert V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Fantasties

Heerlik gekuier en die eienaar het ons baie tuis laat voel.

Yolandé L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé L

We truly enjoyed our time at The Villa Salt Rock.

It was a great benefit that we could take our two small dogs, beautiful garden, owner and staff make us feel extremely welcome, the Villa Salt Rock had everything we hoped for and more!

Liezl F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F

Pragtige akkommodasie! Dit voel of soos 'n paradys. Mooi tuin en baie vriendelike gasheer.

Ons het die verblyf baie geniet. Die plek het 'n pragtige tuin met 'n rivier wat daar deurloop. Die verblyfplek het als wat jy nodig het en volle DStv. Pragtige versamelstukke van reg oor die wêreld. Die gasheer was ook baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

Lara K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara K

Naby die strand, lieflike woning en omgewing.

Ons het ons tyd by Die Villa baie geniet. Dit is pragtig, skoon en uitgerus met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike verblyf by die see. Die woonstel-afwerkings is luuks en Ian gaan uit sy pad uit om 'n mens welkom te laat voel. Vir ons was dit belangrik om ons 2 klein hondjies te kon saam vat en Ian het hul sonder enige probleme geakkommodeer. Ons sal graag weer daar wil bly in die toekoms as on Salt Rock besoek.

Hein Z - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein Z

’n Pragtige weggesteekte paradys.

’n Heerlike tuin vir ontspanning, loopafstand vanaf die hoofstrand. Die perfekte plek vir ’n lekker wegbreek.

Anitha R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anitha R

Perfect.

Perfect and tranquil setting. Ideal getaway to rejuvenate. Highly recommended gem.

Lizel R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel R

Pragtige, moderne plek naby die strand.

Pragtige, moderne plek, die lieflike tuin loop af na die strand. Eienaars gaan uit hulle pad om aan jou behoeftes te voorsien.

Daleen R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen R

Vriendelik en onvergeetlik.

Dit was die aangenaamste ervaring wat ons in 'n lang tyd gehad het. Dit tuin en die villa was ongelooflik mooi. Baie dankie vir al die moeite.

Lindy K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy K

Pragtige verblyf!

Ons het heerlik gebly! Alles is baie skoon, mooi en netjies. Die tuin is absoluut pragtig, met die natuurlike stroompie wat daardeur vloei. Die kinders het die swembad ook baie geniet. Slegs 'n kort stappie na die strand! Sal definitief kan aanbeveel vir 'n lekker see-vakansie.

Portia M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M

It a nice place i would like to visit again soon.

We had an amazing weekend the place is quite nd the garden is nice everything is clean .quality funiture nd lovely decor.

The Villa Salt Rock se terugvoer

Thanks so much, you left the unit so clean I was amazed!
If I hadn’t seen you guys relaxing I’d never have known anyone stayed.
You are most welcome any time in the future.

Thank you Portia

The Villa Salt Rock
Michelle S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Excellent.

Sien sterre.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

See star rating.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Maggie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie C

Lovely cottage in a beautiful garden near the beach.

We stayed for one night in this beautiful cottage in an amazing garden. Cottage is near the main beach. Everything you need in the cottage. Ian was very helpful and friendly and my son enjoyed the lovely pool.

Mary B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mary B

Peaceful, beautiful and super close to the beach.

Great hosts, beautiful home and location. Felt very safe and peaceful at the same time. The garden is exquisite and coffee outside in the morning was one of my favourite memories of that trip. Would recommend for sure!

Pieter R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Regtig baie lekker en baie mooi.

Regtig baie lekker en baie mooi. Diens Puik. Naby see.

Francois L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Excellent!

The Villa Salt Rock will definitely see me again. Thanks Ian!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend!

The Villa Salt Rock sal my definitief weer sien. Dankie Ian!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amanda D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

7-ster-akkomodasie.

Thank you Ian for providing superb accommodation! If you don't mind not having a sea view, The Villa is the perfect choice. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely recommend it to all our friends and family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

7-ster-verblyf

Dankie, Ian, dat jy sulke wonderlike verblyf bied! As jy nie omgee dat jy nie 'n see-uitsig het nie, is The Villa die perfekte keuse. Ons het ons verblyf so geniet en sal dit definitief voorstel aan ons vriende en familie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Melandie V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melandie V

Pragtige woonstel en tuin.

Woonstel is pragtig en die tuin nog mooier! Dit het heel naweek gereën terwyl ons daar was en die stroom wat deur die tuin vloei het in 'n rivier verander, dit was pragtig!

Liesl C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl C

Heerlike wegbreek!

Wat 'n lekker ervaring. Die verblyf was wonderlik! Als is daar wat jy nodig het. Baie ontspannende atmosfeer met die mooiste tuin. Sentraal geleë naby als. Baie naby aan die see! Ons gaan definitief binnekort weer!

Sune T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune T

Die villa is 'n pragtige plek en baie gerieflik geleë.

Ons het ons naweek by die Villa baie geniet! Dis 'n pragtige eenheid met die mooiste tuin en swembad waar jy net kan ontspan en jy is loopafstand van die strand.

The Villa Salt Rock se terugvoer

Baai dankie Pierre en Sunel

The Villa Salt Rock
Mei-lene E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mei-lene E

Awesome!

I will definitely go back... and the owners are so friendly and great.

Heather C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heather C

Baie oulik, netjies en smaakvol.

Wonderlik! Net te kort. Slegs een klagte: het gesukkel om hoof-slaapkamerdeur te sluit.

The Villa Salt Rock se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, Heather.
Ons het nuwe slotte aan die slaapkamer deur laat sit. Ons was bewus van die saak.
Groete,
Ian

The Villa Salt Rock
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Garden-weg 8, Salt Rock, Ballitoville, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76fb1e79d393f914a7f83a9ab92a90e1e23205016f0744d69dbdd282639d6f346f56eed0cc483bb3b3c5e31536ac067ea258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 8 Garden Road Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -29.504625015545 31.233468309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang