Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village 48

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir The Village 48
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Adriana V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adriana V

Mooi plek.

Blyplek goed ingerig, mooi skoon en gerieflik. Net jammer daar was baie kokorotte in die kombuis. Rudi, die verhuurder was baie hulpvaardig. Die strand is nie baie nice nie aangesien vuil water in die see loop. Goeie ligging vir uitstappies na Kaapstad, Kirstenbosch, Groot Constantia, Waterfront ens. Veilige parkering en Checkers en Pick & Pay reg oor die pad.

Joylene V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joylene V

Ongelooflik

Moderne, pragtige, netjiese woonstel, met die mooiste sonsopkoms en ondergang. Alles was net ongelooflike mooi en almal is vriendelik en baie behulpsaam. Sal vir seker enige tyd weer daar gaan vakansie hou.

The Village 48 se terugvoer

Thank you very much for staying with us. It was an absolute pleasure hosting you and we are looking forward to hosting you back in the near future!
All the best for 2022.

The Village 48
Kassie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie G

Uitstekende verblyf, goed geleë.

Die plek is smaakvol en baie modern gemeubileerd. Veilig. Niks tekort nie. Loopafstand vanaf die strand en winkels. Veilige parkering.

The Village 48 se terugvoer

Hi Kassie,

Baie dankie vir die terug voering, dit work waardeur.

Ons hoop julle kom kuier weer.

Groete,
Leanie

The Village 48
Vanaf
Vanaf R2 959
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 959
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Scott-landgoed, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8c56d9975b49764e53ef01b656632251c537b1456a7c8c19f5cdc9abdef9dc48af3749bb6550c1ad39e4b97d0eb9402f19f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 959 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Beach Road, Scott Estate Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046146579165 18.359662137898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang