Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village @ Botlierskop

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gustav V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Dit was 'n goeie ontdekking om te maak. Die spa was heerlik. Sal dalk volgende keer eerder by die hoofkompleks aan die suide van die plaas gaan bly. The Village is "oulik". My vrou was ongelukkig in die dat sy toe sy by die trappe afkom en op die vloer trap, die vloerplank, wat duidelik baie oud is, breek en haar voet verstuit. Ek verstaan hulle wil die oorspronklike ou vloer bewaar, maar dis nou op 'n punt wat dit gevaarlik is. Die eenmalige omgewingsbewaringfooi van R480 was 'n verrassing en ons sien dit was op die bespreking genoem, maar nie die presiese bedrag nie. Sal goed wees om dit te weet sodat mens kan beplan. Dit kan ook dalk jou besluit om daar te bly beïnvloed. Ons kon die 'n wildrit bekostig nie. Ek voel hulle moet die fooi eerder by die verblyf en wildritte se fooie inwerk. Dan sal mense wat die wild gaan besigtig proporsioneel meer bydra wat net regverdig is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lida L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Die beste wegbreek in die Wes-Kaap. Dit is die derde maal wat ons by Botlierskop tuisgaan. En elke keer is 'n belewenis. Ons rus lekker uit, etes uit die boeke, en die vriendelikste personeel wat uit hulle pad gaan om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Dankie Botlierskop, julle het weereens nie teleurgestel nie! Dit was heerlik! Sien julle eendag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Pragtige plek, alles was puik. Kos was heerlik en die kamers en diens was puik, uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Stylvol, gesellig en goed ingerig in 'n pragtige omgewing. The Village@Botlierskop is in 'n pragtige vallei. Die akkommodasie is gerieflik en stylvol en die restaurant bied bekostigbare, smaakvolle etes. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bam S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Die perfekte plek om vir 'n paar dae te vergeet van die wêreld om jou. Wonderlike, rustige lodge met asemrowende ‘views’. Diens is uit die boonste rakke - die personeel het ons baie spesiaal laat voel. Jy kry definitief waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie P
1 nag
4.2
Des 2018

Baie mooi en lekker maar te duur vir wat jy kry. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinvlei Plaas 416, Botlierskop Wildreservaat, 25 km vanaf Klein-Brakrivier, 5603, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd582469674b2c03f31598175c6888a4fddd4a3b75960d857bdbde47943316b390756d6fc0cf3ddb12535256f58cbc8a4c3b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 540 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Kleinvlei Farm 416 Botlierskop Game Reserve 5603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.987819 22.140403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang