The Village @ Botlierskop
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Francina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Gustav V - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ontdekking om te maak. Die spa was heerlik. Sal dalk volgende keer eerder by die hoofkompleks aan die suide van die plaas gaan bly.
Lees meerLida L - Sep 2021
Algehele gradering
Die beste wegbreek in die Wes-Kaap.
Sarie G - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plek, alles was puik.
Ilse B - Jul 2019
Algehele gradering
Stylvol, gesellig en goed ingerig in 'n pragtige omgewing.
Bam S - Jun 2019
Algehele gradering
Die perfekte plek om vir 'n paar dae te vergeet van die wêreld om jou.
Elmarie P - Des 2018
Algehele gradering
Baie mooi en lekker maar te duur vir wat jy kry.
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kleinvlei Plaas 416, Botlierskop Wildreservaat, 25 km vanaf Klein-Brakrivier, 5603, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang