Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Petit Village 5, Van Wijk-straat 19, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 813 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Village Cottage is 'n pragtig gemeubileerde meenthuis wat in Franschhoek geleë is en gerieflik naby van die beste winkels en restaurante in die omliggende area is, sodat gaste die Kaapse Wynlande op hul eie gemak kan verken.

Dié dubbelverdieping-meenthuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is op die onderste verdieping geleë en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea met lugversorging is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop na die omheinde patio wat 'n braai-area en buitemeubels het. Veilige parkeerplek is beskikbaar in die motorhuis met direkte toegang tot die eiendom. Die Village Cottage gebruik 'n omskakelaar om onaangeraak te bly deur beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Village Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • La Petit Village 5, Van Wijk-straat 19, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Village Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 813
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 813
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Petit Village 5, Van Wijk-straat 19, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA884a45ca34a5d410b6606eace959a295a488c9413892cdacc92ac993d47df53c0a9ee5868010678e14994914e0627cf67e37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 813 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 La Petit Village 19 Van Wijk Street 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9111351 19.1187132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang