The Village Grove
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olinia-singel 16, Kwambonambi, 3195, KwaZulu-Natal
- Vanaf R940 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Village Grove bied gerieflike verblyf in 'n ruim gastekamer op 'n woonerf waar die eienaars ook bly. The Village Grove is in Kwambonambi, 'n bietjie binneland se kant toe van Richardsbaai af, halfpad tussen St. Lucia en Empangeni op die N2.
Dié oopplan-gastekamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en daar is 'n kombuisie in die hoek van die kamer. Die kamer het lugversorging, WiFi en 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel en daar is 'n swembad waarin gaste kan afkoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Olinia-singel 16, Kwambonambi, 3195, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olinia-singel 16, Kwambonambi, 3195, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang