The Village Guest Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Nadiah And Alphonso D - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Schalk D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
The Village Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie, Schalk. Ek is bly jy het lekker gebly. Sien jou weer een van die dae.
Marlena V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in die aparte huisie. Sal vir seker weer kom.
Elsie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Returned for another amazing stay!
The Village Guest Cottages se terugvoer
Thank you for your kind words, Elsie. We are looking forward to your next stay!
Lizaan S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en privaat.
Morne K - Jun 2024
Algehele gradering
Ek sal elke maan daar bly.
Antony B - Feb 2024
Algehele gradering
Well presented property in a quiet neighborhood.
Monique L - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant and welcoming.
The Village Guest Cottages se terugvoer
Thank you so much for your kind words, Monique. I hope we see you again sometime in the future.
Hanlie R - Aug 2023
Algehele gradering
Oornag saam met 'n vriendin.
The Village Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie, Hanlie. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en om julle hier te he.
Estie E - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Lindo H - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie, netjiese en veilige plek in 'n veilige omgewing en reg geleë vir ons behoefte.
Elsie G - Mei 2023
Algehele gradering
Stayed with my mum after her surgery.
Lees meerThe Village Guest Cottages se terugvoer
Hello Elsie,
Thank you so much for your kind words. I really appreciate it. If you ever need me to do anything for your mom, please let me know and I will try to help.
Stay well in Canada and enjoy the coming summer.
Kind regards,
Helen
Isac M - Apr 2023
Algehele gradering
Altyd lekker om hier oor te bly.
Hendrik E - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, luuks en baie goeie waarde vir geld.
Jacques T - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, stil, goeie waarde vir geld en uitstekend geleë vir my besigheidsbesoek.
The Village Guest Cottages se terugvoer
Ek is so bly ons kan die lewe vir jou bietjie makliker maak. Dankie vir die vriendelike woorde.
Groete
Helen
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Michelle R - Des 2022
Algehele gradering
Stil en gemaklik.
Isac M - Des 2022
Algehele gradering
Naby alles, mooi, hier kan jy lekker slaap.
Madelein W - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese, rustige verblyf in mooiste Irene.
Likowa V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lieflik om daar te wees.
The Village Guest Cottages se terugvoer
Hallo Likowa
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was n plesier om vir jou hier te hê en julle is enige tyd weer welkom.
Alison G - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable, convenient, everything I needed.
Peet V - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende, veilige, gerieflike verblyf!
Lindo H - Aug 2022
Algehele gradering
Was ideaal geleë vir ons kuier met familie wat in die area woon.
Tirsa A - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en lekker gebly.
The Village Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde, Tirsa. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Helen
Gisela E - Mei 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Caroline K - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Henk L - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker en rustig.
The Village Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle een of ander tyd weer te sien.
Groete
Helen
Lizette S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Louise H - Des 2021
Algehele gradering
A private & well eqquiped cottage with excellent service
The Village Guest Cottages se terugvoer
Hello Louise,
Thank you so much for your kind words. We were glad to be able to help and it was a pleasure to meet you.
I hope you can come and visit again someday.
Sw S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, goeie ontvangs en afsien. Baie tevrede.
Sanrie D - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Draad H - Jun 2021
Algehele gradering
Veilig, stil en rustig. Heerlik warm geslaap. Vriendelike gasvrou.
Berna V - Jun 2021
Algehele gradering
Twee mans op besigheids besoek
The Village Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie, julle. Hoop om julle weer te sien as julle in die rigting kom.
Alida B - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het baie welkom gevoel. Die eenheid was netjies en skoon in 'n baie rustige omgewing.
Alphonzo T - Feb 2021
Algehele gradering
Puik. Meer as te verwagte.
The Village Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie wat jy op Lekkeslaap geplaas het. Ek waardeer dit opreg en hoop dat ons jou gou weer hier kan verwelkom.
Joane T - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike stil plekkie.
Lydia S - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende selfsorg in Irene.
Pieter C - Aug 2021
Algehele gradering
Gemaklike verblyf met baie vriendelike ontvangs. Baie veilig en selfs kindervriendelik.
Zani V - Sep 2021
Algehele gradering
'n Rustige, stil en gemaklik blyplek.
Annabelle M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie.
Antonie V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly met vriendelike diens van eienaar.
Matt M - Sep 2020
Algehele gradering
We felt at home from the moment we arrived. Cosy little place with a charm all its own. Will be back for sure.
Benjamin N - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies en vriendelike ontvangs.
Bianca S - Okt 2019
Algehele gradering
Clean, convienent and friendly host.
Nico B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese cottage.
Jaco V - Apr 2019
Algehele gradering
Uiters netjies, gerieflik en goed toegerus.
Reeve C - Nov 2019
Algehele gradering
Clean and peaceful. Friendly and helpful hosts.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingstraat 49, Irene Sekuriteitslandgoed, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang