Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Guest Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Claire B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Delightful cottage in a great and safe location. Great find - had everything we needed. Kind and caring hosts were a great bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik en goed geleë. Dit is die tweede keer dat ek by The Village Guest Cottages gebly het. Dit is gerieflik en naby my hoofkantoor wat ek gereeld moet besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadiah And Alphonso D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gekuier. Ons het ons verblyf baie geniet en heerlik geslaap. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
The Village Guest Cottages
Hallo Nadiah en Alphonso Ek is regtig bly julle het lekker gekuier. Julle is enige tyd weer baie welkom. Groete Helen

Marlena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het heerlik gebly in die aparte huisie. Sal vir seker weer kom. Ons het vir 2 nagte heerlik gebly in die huisie. Dit was netjies, skoon, ruim en gerieflik, en ons is bederf met sjokolade en beskuit. Dit was ook stil, veilig en naby winkels, en sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk D
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie netjies en gerieflik. Ek het beslis lekker gebly. Lekker groot en ruim vertrek. Ek moet gereeld oorslaap in Irene vir my werk en sal beslis weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
The Village Guest Cottages
Baie dankie, Schalk. Ek is bly jy het lekker gebly. Sien jou weer een van die dae.

Elsie G
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Returned for another amazing stay! My mum and I had such a wonderful time at the Cottage! The pictures represent the cottage perfectly as it's located in a beautiful quiet area. The hosts are the perfect hosts, and we thoroughly enjoyed our stay. Thank you so much! We will definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
The Village Guest Cottages
Thank you for your kind words, Elsie. We are looking forward to your next stay!

Lizaan S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rustig, gerieflik en privaat. Die plekkie is pragtig ingerig en in 'n baie veilige, stil area met lieflike tuine. Ek bly vir seker weer daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne K
1 nag
4.8
Jun 2024

Ek sal elke maan daar bly. Baie goeie ligging, veilig, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antony B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Well presented property in a quiet neighborhood. Attentive host took care of all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pleasant and welcoming. Helen was very accommodating and extremely helpful, she even allowed us to check in a bit earlier. The stay was very pleasant, we really enjoyed it. The place was extremely neat and clean. I would definitely book a stay at The Village Guest Cottages again. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
The Village Guest Cottages
Thank you so much for your kind words, Monique. I hope we see you again sometime in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 49, Irene Sekuriteitslandgoed, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26468aa55038c59bc4b245c584d15326e8a0c8fa555940a40709263d6978b094a007f17353ef7619c0fbc5f4e160ec1a92c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 49 King Street Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.867171 28.218629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang