Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Guest Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 46 resensies vir The Village Guest Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Schalk D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D

Baie netjies en gerieflik.

Ek het beslis lekker gebly. Lekker groot en ruim vertrek. Ek moet gereeld oorslaap in Irene vir my werk en sal beslis weer hier gaan bly.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie, Schalk. Ek is bly jy het lekker gebly. Sien jou weer een van die dae.

The Village Guest Cottages
Marlena V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V

Ons het heerlik gebly in die aparte huisie. Sal vir seker weer kom.

Ons het vir 2 nagte heerlik gebly in die huisie. Dit was netjies, skoon, ruim en gerieflik, en ons is bederf met sjokolade en beskuit. Dit was ook stil, veilig en naby winkels, en sal beslis weer hier kom bly.

Elsie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie G

Returned for another amazing stay!

My mum and I had such a wonderful time at the Cottage! The pictures represent the cottage perfectly as it's located in a beautiful quiet area. The hosts are the perfect hosts, and we thoroughly enjoyed our stay. Thank you so much! We will definitely visit again!

The Village Guest Cottages se terugvoer

Thank you for your kind words, Elsie. We are looking forward to your next stay!

The Village Guest Cottages
Lizaan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan S

Rustig, gerieflik en privaat.

Die plekkie is pragtig ingerig en in 'n baie veilige, stil area met lieflike tuine. Ek bly vir seker weer daar!

Morne K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne K

Ek sal elke maan daar bly.

Baie goeie ligging, veilig, skoon en gerieflik.

Antony B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antony B

Well presented property in a quiet neighborhood.

Attentive host took care of all our needs.

Monique L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Pleasant and welcoming.

Helen was very accommodating and extremely helpful, she even allowed us to check in a bit earlier. The stay was very pleasant, we really enjoyed it. The place was extremely neat and clean. I would definitely book a stay at The Village Guest Cottages again. Thank you!

The Village Guest Cottages se terugvoer

Thank you so much for your kind words, Monique. I hope we see you again sometime in the future.

The Village Guest Cottages
Hanlie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R

Oornag saam met 'n vriendin.

Helen het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons gemaklik is. Die ekstra klein detail het ons oorbly spesiaal gemaak.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie, Hanlie. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en om julle hier te he.

The Village Guest Cottages
Estie E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie E

Absolutely fantastic!

My mum and I had such a wonderful time at the Cottage! We stayed for two nights and our hostess was so lovely. The pictures represent the cottage perfectly. We will definitely visit again! Thank you.

Lindo H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindo H

Goeie, netjiese en veilige plek in 'n veilige omgewing en reg geleë vir ons behoefte.

Het al vantevore hier gebly en dis uitstekend geleë vir waar ons wou wees. Bekostigbaar met alle geriewe.

Elsie G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie G

Stayed with my mum after her surgery.

A private and well-equipped cottage with excellent service. I stayed with my mum after her knee replacement surgery and it was ideal! Beautiful gardens, a quiet, private cottage that was serviced and solar panels ensured we had electricity. Parking was also available for family visiting. The owners, Helen & Pieter, are caring, and attentive and were willing to go above and beyond to help and were always available when needed. I would definitely recommend it!

The Village Guest Cottages se terugvoer

Hello Elsie,

Thank you so much for your kind words. I really appreciate it. If you ever need me to do anything for your mom, please let me know and I will try to help.

Stay well in Canada and enjoy the coming summer.

Kind regards,
Helen

The Village Guest Cottages
Isac M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Altyd lekker om hier oor te bly.

Naby alles, jy kan sommer loop winkels toe as jy wil.

Hendrik E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik E

Rustig, luuks en baie goeie waarde vir geld.

Ek het vir drie dae na die Village Guest Cottages gegaan om op my studies te fokus. Die spasie was net wat ek nodig gehad het. Die ligging is idilies, die tuin pragtig en die atmosfeer kalmerend. Ek sal beslis weer gaan kuier. Dankie Helen.

Jacques T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Skoon, netjies, stil, goeie waarde vir geld en uitstekend geleë vir my besigheidsbesoek.

The Village Guest Cottages bied goeie rus vir 'n besige reisiger. Die gasheer het uit sy pad gegaan om my te akkommodeer aangesien ek laataand daar aangekom het weens vlugte wat laat vertrek het. Dit is 'n baie netjiese, skoon akkommodasie wat vir my doeleindes baie goed geleë is. Ek sal weer van hulle gebruik maak.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Ek is so bly ons kan die lewe vir jou bietjie makliker maak. Dankie vir die vriendelike woorde.

Groete
Helen

The Village Guest Cottages
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Michelle R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Stil en gemaklik.

The Village Guest Cottages is baie aangenaam om te oornag. Ek en my seun het daar ge-oornag na hy opgedaag het vir 'n vakansie van oorsee. Die ligging is stil en baie veilig. Alhoewel dit beurtkrag was die aand was die geriewe nog steeds gemaklik.

Isac M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Naby alles, mooi, hier kan jy lekker slaap.

Stap sommer waar jy wil wees, dit is soos om in 'n groot tuin rond te loop in Irene. Baie mooi "Village".

Madelein W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein W

Netjiese, rustige verblyf in mooiste Irene.

Gerieflike, skoon verblyf, gasvrou vriendelik, sal beslis weer daar bly.

Likowa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Likowa V

Dit was baie lieflik om daar te wees.

Ek sal dit vir enige persoon aanraai.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Hallo Likowa

Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was n plesier om vir jou hier te hê en julle is enige tyd weer welkom.

The Village Guest Cottages
Alison G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison G

Comfortable, convenient, everything I needed.

My overnight stay was a pleasure. Helen is a lovely, friendly, helpful host. The flatlet had everything I needed as well as extra little caring touches. The kitchenette has everything needed to be a self catering unit including extras like an induction ring.

Peet V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Uitstekende, veilige, gerieflike verblyf!

The Village Guest Cottages is gerieflik nabygeleë tussen Irene Mall en Centurion Mall. Die woonstel is baie gerieflik en netjies ingerig, baie ruim en ons sal beslis weer van die plek gebruikmaak. Ek sal dit beslis aanbeveel!

Lindo H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindo H

Was ideaal geleë vir ons kuier met familie wat in die area woon.

Veilig en gasvrou baie behulpsaam.

Tirsa A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirsa A

Vriendelik, skoon en lekker gebly.

Pragtige skoon, netjiese en goed toegeruste woonstel. Die gasvrou was baie verwelkomend en vriendelik en het ons dadelik op ons gemak en tuis laat voel. Die eiendom is goed geleë, naby winkelsentrums en eetplekke. Die gastehuis is in 'n veilige area geleë met veilige parkeerplek vir jou motor. Definitief waarde vir geld, ons sal definitief weer gaan kuier.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde, Tirsa. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete,
Helen

The Village Guest Cottages
Gisela E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela E

We had a lovely stay.

Just a bit cold, maybe they can think of carpets in the cottage.

Caroline K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K

Fantasties.

The host was outstanding and the accommodation excellent.

Henk L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Lekker en rustig.

Baie vriendelik en behulpsaam. Dit baie geniet.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle een of ander tyd weer te sien.
Groete
Helen

The Village Guest Cottages
Lizette S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Heerlike kuier.

Pragtige woonstel. Skoon en netjies. Gasvrou baie verwelkomend. Eiendom is goed geleë, naby winkelsentrum en eetplekke. Veilig en rustige atmosfeer.

Louise H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

A private & well eqquiped cottage with excellent service

The Village Guest Cottages were one of the most pleasant experiences. The owners were willing to go above & beyond to help when I was in a difficult situation. They were caring & always available when needed. This is a must experience.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Hello Louise,

Thank you so much for your kind words. We were glad to be able to help and it was a pleasure to meet you.

I hope you can come and visit again someday.

The Village Guest Cottages
Sw S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sw S

Baie aangenaam, goeie ontvangs en afsien. Baie tevrede.

Goed ingerig, professionele en hartlike diens.

Sanrie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie D

Fantasties!

Waarde vir geld, veilig en rustige omgewing!

Draad H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Draad H

Veilig, stil en rustig. Heerlik warm geslaap. Vriendelike gasvrou.

Heerlike ligging naby Centurion, veilig en rustig. Gasvrou is baie vriendelik en gasvry. Die cottage is skoon en het alles wat jy nodig het. Selfs 'n lekker buite kuier-area vir die wat langer bly. Was heerlik warm met vere-duvet, genoeg komberse en gas verwarmer. Sal dit definitief aanbeveel.

Berna V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V

Twee mans op besigheids besoek

Ons het heerlik warm geslaap in 'n rustige veilige omgewing, baie dankie.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie, julle. Hoop om julle weer te sien as julle in die rigting kom.

The Village Guest Cottages
Alida B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Ons het baie welkom gevoel. Die eenheid was netjies en skoon in 'n baie rustige omgewing.

The Village Cottages is in 'n baie rustige omgewing geleë. Die eenheid was netjies en skoon. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons het baie welkom gevoel en ons tydjie daar geniet.

Alphonzo T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alphonzo T

Puik. Meer as te verwagte.

Baie netjies, skoon en ruim. 100% toegerus. Veilig. Vriendelik. Mooi tuin. Hoogs aan te beveel.

The Village Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie wat jy op Lekkeslaap geplaas het. Ek waardeer dit opreg en hoop dat ons jou gou weer hier kan verwelkom.


The Village Guest Cottages
Joane T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane T

Heerlike stil plekkie.

Ons is vriendelik ontvang! Cottage goed toegerus, als mooi skoon en stil. Ons het dit baie geniet.

Lydia S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S

Uitstekende selfsorg in Irene.

Die eenheid was skoon en netjies (en is daagliks skoongemaak), goed toegerus; Helen is baie vriendelik en behulpsaam.

Pieter C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Gemaklike verblyf met baie vriendelike ontvangs. Baie veilig en selfs kindervriendelik.

Ek en my seun het heerlik gekuier in 'n rustige omgewing. Gemaklik geslaap en is vriendelik ontvang. Huislike atmosfeer.

Zani V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zani V

'n Rustige, stil en gemaklik blyplek.

Die kothuis is in rustige en stil area geleë, binne 'n veilige area in Irene. Dis baie netjies en skoon en is gerieflik toegerus.

Annabelle M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M

Baie goeie akkommodasie.

Baie vriendelik ontvang. Ons het heerlike gebly. Goeie waarde vir geld.

Antonie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V

Baie lekker gebly met vriendelike diens van eienaar.

Baie netjies en skoon. Die area is veilig.

Matt M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matt M

We felt at home from the moment we arrived. Cosy little place with a charm all its own. Will be back for sure.

My daughter and I enjoyed two relaxing days here. The owners were ever so kind and more than accommodating. The cottage itself was well furnished, comfortable and clean. We'd happily stay there again the next time we're in Pretoria.

Benjamin N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin N

Skoon en netjies en vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

Bianca S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Clean, convienent and friendly host.

Clean, friendly and very accommodating host. Beautiful surroundings.

Nico B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Baie skoon en netjiese cottage.

Cottage is baie mooi en skoon en in 'n veilige sekuriteitskompleks.

Jaco V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Uiters netjies, gerieflik en goed toegerus.

Die eenhede was uiters netjies en skoon, en die kombuis besonder goed ingerig. Die eienaars is baie vriendelik en akkommoderend. Wonderlike verblyf teen 'n billike prys.

Reeve C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reeve C

Clean and peaceful. Friendly and helpful hosts.

Very safe environment. Clean and neat room with everything needed. The hosts were helpful.

Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 49, Irene Sekuriteitslandgoed, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26468aa55038c59bc4b245c584d15326e8a0c8fa555940a40709263d6978b094a007f17353ef7619c0fbc5f4e160ec1a92c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 49 King Street Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.867171 28.218629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang