Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Guest Cottages

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 49, Irene Sekuriteitslandgoed, 0157, Gauteng
  • Vanaf R870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Village Guest Cottages is in die sekuriteitsarea, Irene, geleë en is gerieflik gemeubileer vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom het sonpanele en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Verblyf word in 2 losstaande selfsorgkothuise aangebied, die Village Cottage met slaapplek vir 2 en Kimberley Cottage met slaapplek vir 2.

Village Cottage se slaapkamer het 'n dubbelbed. Kimberley Cottage is 'n oopplan-vertrek en het twee enkelbeddens wat in n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamers bestaan uit 'n stort, toilet en wasbak.

Elke kothuis het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, elektriese braaipan, yskas, eetgerei en breekware. 'n TV met DStv-kanale en WiFi is in elke eenheid beskikbaar. Kimberley Cottage het 'n slim-TV met Showmax en Netflix. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Elke kothuis het 'n buite-sitarea en braaigereiwe. Parkeerplek is beskikbaar. Let asseblief daarop dat die eienaars in die hoofhuis op die perseel woon.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Schalk D
5.0
Baie netjies en gerieflik. Ek het beslis lekker gebly. Lekker groot en ruim vertrek. Ek moet gereeld oorslaap in Irene vir my werk en sal beslis weer ...
Sien meer
Apr 2024
Marlena V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly in die aparte huisie. Sal vir seker weer kom. Ons het vir 2 nagte heerlik gebly in die huisie. Dit was netjies, skoon, ruim en g...
Sien meer
Apr 2024
Elsie G
5.0
Returned for another amazing stay! My mum and I had such a wonderful time at the Cottage! The pictures represent the cottage perfectly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Lizaan S
5.0
Rustig, gerieflik en privaat. Die plekkie is pragtig ingerig en in 'n baie veilige, stil area met lieflike tuine. Ek bly vir seker weer daar!
Jan 2024
Monique L
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and welcoming. Helen was very accommodating and extremely helpful, she even allowed us to check in a bit earlier. The stay was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kingstraat 49, Irene Sekuriteitslandgoed, 0157, Gauteng
  • Gaste dink The Village Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 49, Irene Sekuriteitslandgoed, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26468aa55038c59bc4b245c584d15326e8a0c8fa555940a40709263d6978b094a007f17353ef7619c0fbc5f4e160ec1a92c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 49 King Street Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.867171 28.218629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang