Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Guest Cottages

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 49, Irene Sekuriteitslandgoed, 0157, Gauteng
  • Vanaf R870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Village Guest Cottages is in die veiligheidsdorpie Irene geleë en is gerieflik ingerig vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is sonkrag op die perseel wat beteken dat dit nie deur beurtkrag geraak word nie.

Gaste het 'n keuse om 1 van die losstaande selfsorgkothuise te bespreek; die Dorpkothuis met 2 slaapplekke, of die Kimberley-kothuis met 2 slaapplekke.

Village Cottage het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Kimberley Cottage het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei badkamers het 'n stort, toilet en wasbak.

Elkeen van die kothuise het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, elektriese pan, 'n yskas, asook eetgerei en breekware. 'n TV met beperkte DStv en WiFi is in die eenheid beskikbaar. Kimberley Cottage het 'n slim-TV met Showmax en Netflix. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Die kothuise het elkeen 'n buitelug-sitarea en braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik in die tuin. Parkeerplek is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die eienaars in die hoofhuis op die perseel woon.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Claire B
5.0
Delightful cottage in a great and safe location. Great find - had everything we needed. Kind and caring hosts were a great bonus.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Schalk D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en goed geleë. Dit is die tweede keer dat ek by The Village Guest Cottages gebly het. Dit is gerieflik en naby my hoofkantoor wat ek gereeld...
Sien meer
Okt 2024
Alphonso En Nadiah D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gekuier. Ons het ons verblyf baie geniet en heerlik geslaap. Dankie.
Sep 2024
Marlena V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly in die aparte huisie. Sal vir seker weer kom. Ons het vir 2 nagte heerlik gebly in die huisie. Dit was netjies, skoon, ruim en g...
Sien meer
Apr 2024
Schalk D
5.0
Baie netjies en gerieflik. Ek het beslis lekker gebly. Lekker groot en ruim vertrek. Ek moet gereeld oorslaap in Irene vir my werk en sal beslis weer ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kingstraat 49, Irene Sekuriteitslandgoed, 0157, Gauteng
  • Gaste dink The Village Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingstraat 49, Irene Sekuriteitslandgoed, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26468aa55038c59bc4b245c584d15326e8a0c8fa555940a40709263d6978b094a007f17353ef7619c0fbc5f4e160ec1a92c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 49 King Street Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.867171 28.218629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang