Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Marianka B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustig, pragtig. Dit is 'n pragtige en rustige gastehuis en die gasvrou is die vriendelikste ooit. Beslis 'n lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
The Village Guest House
Baie dankie, Marianka Sien julle hopelik vir die volgende keer. Die seuns moet aanhou oefen, maar versigtig vir die vensters

Chantelle L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie gerieflik en netjies. Baie gerieflik en netjies. Die kamer het ook verhitting, wat 'n pluspunt in die middel van die winter is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart-marie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlike pragtige kamers. Ons het heerlik geslaap, dit was so rustig en die tuin was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
The Village Guest House
Baie dankie Mart-Marie Groete, Joan

Venessa D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

This was my heavenly haven on a day I needed it the most. The absolute quietness of nature after the day I was forced to endure. Friendly staff at arrival. Very easy to find the venue. Absolutely beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker kuier tussen die bome. Die mooiste gastehuis. Alles was netjies en skoon. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Lekker ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
The Village Guest House
Thank you very much for your generous review, Mariska It was a pleasure hosting you. Regards, Joan

Leanne V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Highly recommend a stay here. Lovely stay. Very comfortable and the gardens were breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Goeie nag se slaap wat ek nodig gehad het, dankie. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
The Village Guest House
Baie dankie vir jou ondersteuning Groete, Joan

Zinaida T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Skoon, netjies en pragtige omgewing. Dit is 'n pragtige plek. Skoon, netjies en die gasheer is vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Joan
The Village Guest House
Thank you for your kind review, Zinaida Groete, Joan

Hennie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

The suppers and breakfasts made up for the incredibly cold weather. The stay was made memorable through the attention and care shown to us by the owner. She is perfect for the hospitality industry.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joan
The Village Guest House
Thank you for your lovely review Hennie, guests like you make my work seem not like work at all. I thoroughly enjoyed hosting you Joan

Andries D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Gerieflike akkommodasie op pragtige woudagtige landgoed. Gerieflike, ruim akkommodasie maar geen WiFi, DSTV of veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regattastraat 1083, Henley on Klip, 1962, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2N2VmNDFiLThkZjUtNDBkNC1iYjBmLTNlOGE3YmJhYjAzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 1083 Regatta Road Henley on Klip 1962 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.542656759934 28.064392301922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang