Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir The Village Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Chantelle L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle L

Baie gerieflik en netjies.

Baie gerieflik en netjies. Die kamer het ook verhitting, wat 'n pluspunt in die middel van die winter is.

Mart-marie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie S

Wonderlike pragtige kamers.

Ons het heerlik geslaap, dit was so rustig en die tuin was asemrowend.

The Village Guest House se terugvoer

Baie dankie Mart-Marie Groete, Joan

The Village Guest House
Venessa D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

This was my heavenly haven on a day I needed it the most.

The absolute quietness of nature after the day I was forced to endure. Friendly staff at arrival. Very easy to find the venue. Absolutely beautiful!

Mariska D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Lekker kuier tussen die bome.

Die mooiste gastehuis. Alles was netjies en skoon. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Lekker ontbyt!

The Village Guest House se terugvoer

Thank you very much for your generous review, Mariska It was a pleasure hosting you. Regards, Joan

The Village Guest House
Leanne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne V

Highly recommend a stay here.

Lovely stay. Very comfortable and the gardens were breathtaking.

Zinaida T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zinaida T

Skoon, netjies en pragtige omgewing.

Dit is 'n pragtige plek. Skoon, netjies en die gasheer is vriendelik en gasvry.

The Village Guest House se terugvoer

Thank you for your kind review, Zinaida
Groete, Joan

The Village Guest House
Hennie R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R

The suppers and breakfasts made up for the incredibly cold weather.

The stay was made memorable through the attention and care shown to us by the owner. She is perfect for the hospitality industry.

The Village Guest House se terugvoer

Thank you for your lovely review Hennie, guests like you make my work seem not like work at all. I thoroughly enjoyed hosting you Joan

The Village Guest House
Andries D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries D

Gerieflike akkommodasie op pragtige woudagtige landgoed.

Gerieflike, ruim akkommodasie maar geen WiFi, DSTV of veilige parkering.

Pieter V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

Area en ligging is goed, maar die gastehuis self word nie onderhou nie.

Die area is baie mooi, maar die gastehuis word nie onderhou nie. Die handdoeke word nie daagliks vervang nie. TV het nie gewerk nie. Geen seep of shampoo in die badkamer nie. Die hekmotor is nie werkend nie.

The Village Guest House se terugvoer

Pieter, after upgrading you to a more spacious, self-catering cottage, I was surprised by your review. You spent three days with us and not once did you mention anything you were not satisfied with. I feel you could have reported these issues on the first morning to the housekeeper when coming in for breakfast. The gate was an issue that has since been fixed - a new gate was installed yesterday. We now have a new toiletry amenity supplier who promptly delivered our order of shampoo, body wash etc. this morning. If I may suggest for the future, when you check into an accommodation establishment, please notify either management, the owner or housekeeper of anything you are not comfortable with. Giving a bad review on social media after the fact is really unfair. We are all just trying to recover from a very difficult past few years following lockdown. I trust you will not take offence to my reply and work with us to assist in improving our service. Regards, Joan - Owner.

The Village Guest House
Hanlie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

For a winter wedding overnight accommodation, very comfortable, cosy and warm.

Thank you for keeping the rooms warm for us while we had fun at the wedding.

The Village Guest House se terugvoer

Thank you for your kind review Hanlie. We hope to see you again when you are in this area. Regards, Joan

The Village Guest House
Meriesa B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meriesa B

Al was daar loadshedding het hulle seker gemaak almal het ontbyt gekry.

Dis was lekker warm met underfloor verhitting.

The Village Guest House se terugvoer

Thank you for your kind review Meriesa. Regards, Joan.

The Village Guest House
Stephanie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie B

Great garden stay.

We were greeted by a lovely hostess and we shown to our cottage which was clean and tidy and exactly what we saw on the photos. It was a great little place next to the pool in the garden. Safe off-street parking with a remote-controlled gate and amenities as advertised. Will definitely recommend this accommodation.

The Village Guest House se terugvoer

Thank you for your generous review. So pleased you enjoyed your stay.
Regards Joan

The Village Guest House
Bronwynne B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwynne B

Pleasant overnight stay.

Convenient location for our needs in terms of proximity to Henley Retirement village.

Liesel V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel V

Rustige atmosfeer.

Die naweek was 'n rustige wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Wikus V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wikus V

Not satisfactory.

We were put in another unit, because other guests had to be moved. The sewerage smell coming from the bathroom was not pleasant, even when you closed the bathroom door. The TV did not work neither the aircon. We planned to stay in bed to watch a movie and go for breakfast at 9h45. We ended up leaving the unit and had breakfast after 8:00. The owner did apologise and gave breakfast for free.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Megan L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L

Uitstekende diens. Luukse fasiliteit. Waarde vir geld.

Orchid suite is lieflik. Skoon, netjies. Smaakvolle meubels. Baie vriendelik ontvang.

The Village Guest House se terugvoer

Baie dankie Megan. We hope to have the honor of hosting you again. Joan

The Village Guest House
Cynthia V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia V

Really nice.

Joan and Raymond went out of their way to make our stay as comfortable and enjoyable as it could be. It was one of the coldest nights and our rooms were heated and cozy. The Rose cottage was lovely and well-equipped!

The Village Guest House se terugvoer

Thank you for your lovely review Cynthia, we loved hosting you and hope to see you again in the future. Regards, Joan

The Village Guest House
Theresa B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Was absoluut lekker en gasvry, ens.

Plekkie is baie mooi en almal vriendelik, sal definitief weer daar wil oorslaap, net langer bly. Tuin is baie, baie mooi.

Nikki G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nikki G

Was lovely and so peaceful.

The food is absolutely awesome there.

The Village Guest House se terugvoer

Thank you for your kind review, Nikki.

The Village Guest House
James B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
James B

Die resensies en die werklikheid verskil. Die kamers is afgeleef en het onderhoud nodig.

1. Met aankoms is ons gevra om buite ontvangs te wag deur 'n man en die mense wat na ons gekom het is eerste gehelp. 2. My verloofde loop moeilik, ek het gevra of daar nie 'n korter pad van die kamer na die parkeerarea is nie, daar is gesê nee. Maar af in die gang is 'n deur wat direk uitgaan op die parkeerarea sonder die ongelyke plaveisel en nekbreker trappies. 3. Daar is net een handdoek vir twee mense. Die huis was donker en voel verlate en sonder persoonlikheid. 4. Die badkamerspieël is gekraak en die stort se rakkie is weg. Die toeilet se spoelmeganisme sukkel om te aktiveer. 5. Daar is strukturele krake in die slaapkamer, vogkolle op die muur, kroonlyste is gekraak en waar gordynreling geskuif is is die gate en verf nie eers herstel nie. Die hoek van die slaapkamer is swak en onnet afgewerk. Die trim om die badkamerdeur is geswel van vog en lyk onnet. 6. Die matte is afgeleef en grillerig. Ons was lanklaas in 'n plek wat so oud en verwaarloos gevoel het. 7. Die kamers en huis is nie behoorlik skoon nie, daar is stof op die ligskakelaars, vensterbanke, lyste en ligte. 8. Die hekmotor werk nie, ons moes in die reën en donkerte die hek oopmaak toe ons terugkom van die troue af. 9. Twee downlighters in die slaapkamer en die muurlig werk nie. Die bedlampies het verskillende gloeilampe in, 'n cool white en 'n warm white. Altwee bedlampies moes eers mee gekarring word voordat hulle gewerk het as gevolg van slegte proppe en los gloeilampe. 10. Die sign posting na die eenheid is swak en verwarrend. Mens verstaan daar is altyd klein probleempies, die plek voel asof dit laas op standaard was toe Barny Banato nog op die rif was. Vir ons is dit wat ons betaal het en dit wat ons ervaar het uit lyn met mekaar. Die plek het 'n serious en detailed revamp nodig volgens ons opinie om die 4 sterre werd te wees.

The Village Guest House se terugvoer

Hello James,
I am not going to try and justify all the above complaints you have mentioned as I am quite aware of a number of problems you have mentioned.
Yes, we still need to revamp certain rooms urgently as funds become available. Regrettably, the lockdown had a huge impact on our industry, 15 months of no income caused a backlog of maintenance, and certain projects had to be placed on hold.
I am sure you are aware there were a number of guests all checking in at the same time as they were attending a wedding. Everyone wanted to check in earlier, but most arrived late, which placed us under a lot of pressure. I apologize if you feel you were not attended to before the other guests who arrived after you, I assumed you were together. That was my mistake, as I never saw who arrived 1st. I was busy showing other guests their rooms.
Unfortunately, the room you reserved is the only room inside The Manor House. I do agree it is not the better room. Thank you for bringing all the other shortcomings to my attention. I will make a point of following up on these and rectifying as many as possible and as speedily as possible.
Regards,
Joan

The Village Guest House
Lourandie K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourandie K

Netjies en skoon met die mees behulpsame mense en vriendelikheid. Sal beslis weer The Village Guest House besoek.

Fantastiese plekkie en waarde vir jou geld.

The Village Guest House se terugvoer

Baie dankie Lourandie. Ons sien uit na julle volgende besoek! Groete, Joan

The Village Guest House
Teresa S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa S

Kort 'n finer touch.

Geen ketel. Moes 'n uur wag vir 'n ketel. Was baie koud. Het gereën. Het ketel in beurtwag ontvang. Daar was nie genoeg kerse nie. Kerse wat wel daar was was seker 3cm lank en olielampie was leeg. Ek moes my foon gebruik om die eienaar te skakel om hek oop en toe te maak. Bel vir die ketel. Seker 5 oproepe tussen my en die eienaar onnodig. Verder was dit baie aangenaam.

The Village Guest House se terugvoer

Hello Teresa, thank you for taking the time to review our facilities.
Load shedding has had a very big impact on our business. The gate motor battery doesn't always get chance to recharge therefore it is necessary to call me to arrange to open the gate for our guests.
Thank you for pointing out the shortage of candles, I will bring this to my staffs attention. Regarding being cold, it was once again due to load shedding and the rainy weather.
The kettle had been removed from the cottage as it was leaking, I am sorry, I neglected to replace it prior to you checking in.
Regarding having little interaction with me, the owner, I have many chores to attend to and unfortunately do not always have as much time as I would like to spend with my guests. Please consider making use of our facilities again, preferably in the summer to experience a true Village Guest House experience. We will prepare a complimentary breakfast to make up for our shortcomings. Regards, Joan

The Village Guest House
Karin Z - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin Z

Lekker rustig.

Pragtige tuin. Daar is geen Jacuzzi nie. Daar is geen attention to detail nie en die onderhoud van die gastehuis het aandag nodig. Daar was ook geen WiFi beskikbaar nie.

The Village Guest House se terugvoer

Hello Karin, ek is jammer jy was teleurgestel met die verblyf. I will edit the listing 'jacuzzi' to a spa bath. Attention to detail? I don't follow? Regarding the Wi-Fi, we have routers we provide for our guests but regrettably, they were all booked out for guests. Furthermore, we have Wi-Fi hotspots. Covid has hit our industry very hard financially. We are gradually trying to get back to the level our guests have been accustomed to. Regards, Joan.

The Village Guest House
Anina W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina W

Brilliant!

Beautiful, clean, trustworthy and safe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Briljant!

Pragtig, skoon, betroubaar en veilig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Village Guest House se terugvoer

Thank you for your kind review, Anina. We hope you will visit us again soon. Regards, Joan.

The Village Guest House
Jenku D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenku D

Not as nice as expected.

The toilet seat was loose in my room and the air conditioner didn't work.

The Village Guest House se terugvoer

Hello Jozua, Thank you for your review.
I apologize for the toilet seat. I checked the air conditioner and it is working? Perhaps you were not sure how to use the remote?
Regards, Joan

The Village Guest House
Karren K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karren K

Would recommend to friends and family.

Great property with comfortable rooms. Very little interaction with the host. WiFi does not work in rooms but can have access to the front gardens.

Andrew H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Baie lekker.

Was baie lekker en mooi plek.

The Village Guest House se terugvoer

Baie dankie, Andrew. Ons hoop om jou goud weer te sien.

Groete,
Joan

The Village Guest House
Julie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie M

Value for money and beautiful surroundings.

We had a wonderful time in Henley on Klip. We didn't have a lot of time to spend at the guest house but the accommodation was comfortable and ideal. The garden is beautiful and the rooms are lovely. We are very happy to have discovered the town of Henley on Klip and will definitely return for a weekend with our children.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld en pragtige omgewing.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad in Henley op Klip. Ons het nie baie tyd gehad om by die gastehuis te spandeer nie, maar die akkommodasie was gemaklik en ideaal. Die tuin is pragtig en die kamers is pragtig. Ons is baie bly om die dorp Henley op Klip te ontdek en sal beslis terugkom vir 'n naweek saam met ons kinders.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Village Guest House se terugvoer

Thank you for your lovely review, Julie. We look forward to hosting you again.
Regards,
Joan

The Village Guest House
Estee V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estee V

Baie rustig en lekker.

Ontbyt was baie lekker, veral die warm ontbyt.

The Village Guest House se terugvoer

Baie dankie Estee!

Groete,
Joan

The Village Guest House
Maggie K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie K

Baie netjies en rustig.

Baie netjies en rustig, dankie.

Esmeralda F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda F

Awesome.

Will make use of The village guest house again in future .

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik.

Sal weer van The Village Guest House gebruik maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Village Guest House se terugvoer

Thank you Esmeralda!

The Village Guest House
Malinda N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda N

Absoluut fantastiese plek, pragtig rustig, idillies.

Hartlike ontvangs, pragtigste, veilige, rustige omgewing. Lieflikste tuin en uitleg, asemrowend! Werkers absoluut fantasties, vriendelik, behulpsaam. Ek kan nie uitgepraat raak oor my verblyf, sal dit definitief weer gebruik, sommer baie! Ek sal die plek vir enig iemand aanbeveel. Baie dankie Joan, The Village en al die werkers! Julle is tops!

Riaan R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan R

Vir oornag was dit goed.

Het die eienaar/manager slegs gesien toe ons vir ontbyt aangesit het die volgende oggend. Die skoonmaakdame het ons so goed sy kon gehelp met die in book. Die plek is netjies en die suite was skoon. Die grasdak-eenheid het ongelukkig baie spinnekoppe in gehad. 'n Blik Doom sal jy moet saamneem. Die minibar het niks in gehad so neem maar water, koeldrank ens. saam vir kinders. Met ontbyt was daar geen opsies gegee nie (wat mens sou verkies), net 'n omelet en toast gebring. Die karaoke langsaan was darem nie hoorbaar binne die eenheid nie dit het nie die slaap gesteur nie. Al die klein woefs wat daar rondloop is oulik maar wees maar versigtig van hulle was nie baie verwelkomend nie en moes die kleinding maar dra. Basies netjies en so, goed vir 'n oornag maar nie 10/10 nie.

Liesl V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V

Heerlik, skoon, netjies.

Die tuine is pragtig en daar is baie voëllewe. Dis so rustig daar. Die eenheid waarin ons gebly het was baie skoon en netjies en die personeel is vriendelik, behulpsaam en gasvry. Sal vir seker dit kan aanbeveel. Die ontbyt was ook heerlik.

The Village Guest House se terugvoer

Dankie Liesl, ons hoop om julle weer te sien.

The Village Guest House
Corne V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V

Dit was fantasties.

Aan Paul en die mense by die gastehuis: baie dankie vir die fantastiese diens wat ons gekry het. Ek sal julle aanbeveel vir baie. Die tuin is netjies, swembad skoon en die kamers is great, dankie. Paul is altyd baie behulpsaam en het lekker gesel. Julle sien my beslis weer. Voorspoed vir julle almal in 2018.

The Village Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi komentaar Corne, ek sal vir Paul jou boodskap oordra. Hoop om julle in die nabye toekoms te ontmoet. Groete, Joan. Eienaar.

The Village Guest House
Clarize V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarize V

Pragtig, vriendelike diens.

Die plek is pragtig, netjies en so skoon. Ek het dadelik welkom gevoel toe ek daar instap. Dadelik het hul vir my die verwarmer ook in die kamer ingedra en seker gemaak ek het alles wat ek nodig het. Die volgende oggend is die kaggel aangesteek in die ontbytvertrek met rustige musiek. Die tuin is pragtig in die oggend met die voëllewe. Sal enige tyd teruggaan!

The Village Guest House se terugvoer

Thank you for your lovely review, Clarize. Hope to see you again in the near future.

Fond regards,
Joan

The Village Guest House
Marinda L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda L

Rustig, gerieflik en skoon.

Baie lekker gebly, het net sportkanaal gemis om rugby te kyk! Baie mooi en goed ingerig.

The Village Guest House se terugvoer

Baie dankie Marinda, ons sien uit na julle volgende besoek :-)

The Village Guest House
Ronald Dixon N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald Dixon N

Baie mooi en rustige verblyf in 'n pragtige omgewing.

Het twee nagte oorgeslaap en die verblyf en omgewing was besonders. Die are van my besoek was sodanig dat ek min tyd daar deurgebring het, wat half jammer is. Sal dit beslis weer my bestemming maak as ek in die omgewing is.

The Village Guest House se terugvoer

Thank you for your kind words, Dixon, hope you enjoyed the reunion.

Regards,
Joan

The Village Guest House
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regattastraat 1083, Henley on Klip, 1962, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2N2VmNDFiLThkZjUtNDBkNC1iYjBmLTNlOGE3YmJhYjAzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 1083 Regatta Road Henley on Klip 1962 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.542656759934 28.064392301922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang