The Village in Hatfield
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Bernelee M - Sep 2024
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed the stay! Very lovely hosts who made it an enjoyable stay!
Karin G - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier saam met ons vriende.
Philip V - Jul 2023
Algehele gradering
Oornag.
The Village in Hatfield se terugvoer
Goeiedag Almarie
Baie dankie vir die mooi terugvoer, sien daarna uit julle weer te ontvang!
Briget B - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable and good location for visiting our son at UP.
Sonja E - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker sakpas verblyf!
Leonie K - Mei 2023
Algehele gradering
Die verblyf was "home away from home".
The Village in Hatfield se terugvoer
Hi Leonie, dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir my lekker om julle hier te he. Groete. Esme
Ilze J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon akkommodasie.
The Village in Hatfield se terugvoer
Hallo Ilze.
Dankie vir jou positiewe terugvoer ons waardeer dit baie.
Briget B - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable and convenient stay.
Christa B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë met gasvrouens wat uit hul pad gaan om te help.
Lees meerKarin G - Aug 2023
Algehele gradering
Fasiliteit was voldoende vir ons doel.
Angelique V - Jan 2022
Algehele gradering
Soos altyd uitstekend.
The Village in Hatfield se terugvoer
Thank you very much for your review. We look forward to hosting you again soon!
Yvette M - Feb 2022
Algehele gradering
Oornagplek.
The Village in Hatfield se terugvoer
Thank you very much for the review. We look forward to welcoming you again soon.
Briget B - Feb 2022
Algehele gradering
Comfortable and convenient stay whilst settling our son into res at Tukkies.
The Village in Hatfield se terugvoer
Thank you for your review. We look forward to welcoming you back soon.
Angelique V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap - diens was vinnig en flink met ontbyt ook.
The Village in Hatfield se terugvoer
Thank you very much for your review. We look forward to hosting you again soon.
Nicky V - Apr 2022
Algehele gradering
Het nie voldoen aan die verwagtinge nie.
Lees meerIzelle T - Feb 2019
Algehele gradering
Dit het gevoel asof ons by 'n vriendin kuier.
The Village in Hatfield se terugvoer
Dit is altyd lekker om sulke positiewe kommentaar te ontvang.
Baie dankie vir jou terugvoer.
Johann E - Sep 2018
Algehele gradering
Ek was regtig beïndruk en dit was 'n goeie ervaring.
Hannelie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, veilig en baie mooi.
Lizelle B - Feb 2018
Algehele gradering
Skoon en rustig.
Anna D - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker en veilig.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Willie V - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Lelanie H - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese diens, heerlike ontbyt en waarde vir geld.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadiastraat 1252, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang