Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village in Hatfield

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadiastraat 1252, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Vanaf R1 460 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Village in Hatfield is 'n heerlike gastehuis wat 'n groep aparte eenhede bied, perfek ingerig vir 'n verwelkomende verblyf in Pretoria. Die gastehuis poog om 'n stedelike dorpsatmosfeer te skep waar reisigers van regoor die wêreld welkom is.

Verblyf is beskikbaar in Dubbel-, Tweepersoons- of Gesinskamers. Elke kamer is toegerus met 'n platskerm-TV met Openview, kluis en elektriese komberse vir die winter. Daar is ook ligte selfsorggeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond en ketel insluit. Gratis onbeperkte WiFi word ook voorsien. Daar is 'n sonnestelsel wat ononderbroke krag voorsien vir die benodigdhede.

Gaste kan by die swembaddens op die perseel ontspan of 'n blaaskans in die rustige tuine neem. 'n Engelse ontbyt word in 'n goed toegeruste eetarea voorsien, maar besoekers is ook welkom om van 'n selfsorg-opsie gebruik te maak.

Geleë in die stil, lowerryke suidelike punt van Hatfield, Pretoria se lewendige studentekern, is die Village die ideale ligging om belangrike landmerke in Pretoria te bereik, soos die Universiteit van Pretoria, sportfasiliteite soos LC de Villiers en die Hoëprestasiesentrum. Die gastehuis is ook naby die Hatfield Gautrein-stasie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Bernelee M
5.0
Thoroughly enjoyed the stay! Very lovely hosts who made it an enjoyable stay! We had such a lovely stay! Good location, value for money...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Karin G
5.0
Lekker gekuier saam met ons vriende. Dit was 'n lekker ervaring, met al die fasiliteite wat ons nodig gehad het. Die personeel is vriendelik en behulp...
Sien meer
Sep 2024
Philip V
5.0
Oornag. Baie vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Deeglike aandag aan detail.
Jul 2023
Sonja E
5.0
Baie lekker sakpas verblyf! Ons het dit baie geniet, kamers is lekker groot, elektriese komberse was 'n bonus in die koue tyd wat ons daar was.
Jul 2023
Leonie K
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf was "home away from home". The Sunflower Room is die beste van al die kamers. Ruim, privaat en gerieflik met 'n eie stoep.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Arcadiastraat 1252, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink The Village in Hatfield het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadiastraat 1252, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e6e93d31ddfc2af8efa2cece100a8ceb5619107911bb6ea73d1ac8e02a552ddb901a5b82354ad55fcdf6f5da1c173f2624a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 1252 Arcadia street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.746931 28.242547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang