- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadiastraat 1252, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
- Vanaf R1 515 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Village in Hatfield is 'n bekoorlike gastehuis met 'n groepie aparte eenhede, ideaal vir verwelkomende verblyf in Pretoria. Die gastehuis streef daarna om 'n stedelike dorpie-atmosfeer te skep waar reisigers van regoor die wêreld tuis sal voel.
Ons het verblyf beskikbaar in kamers met dubbelbeddens, 2 enkelbeddens of gesinskamers. Elke kamer is ingerig met'n platskerm-TV met Openview, 'n kluis en elektriese komberse in die winter. Daar is ook baie basiese selfsorggeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond en ketel. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n sonkragstelsel wat ononderbroke elektrisiteit vir noodsaaklikhede verskaf.
Gaste kan ontspan langs een van die swembaddens op die perseel of net terugsit in die stil tuine. 'n Engelse ontbyt word in die mooi eetkamer bedien, maar besoekers kan ook hul eie kos aanmekaarslaan.
Die gastehuis is in 'n stil en luisterryke deel van Hatfield, die kleurvolle studentesentrum, in Pretoria geleë. Dit is die ideale basis vanwaar om die bekendste besienswaardighede in Pretoria te besoek, waaronder die Universiteit van Pretoria, en sportgeriewe soos die LC de Villiers en die Hoë Prestasie Sentrum. Die gastehuis is ook na aan die Hatfield Gautrein-stasie.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Arcadiastraat 1252, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
- Gaste dink The Village in Hatfield het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hatfield Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadiastraat 1252, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng