The Village Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ernst J - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Risa R - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was lekker, rustig en alles in Afrikaans.
The Village Inn se terugvoer
Dankie Risa, ons sien jul graag weer!
Sammy V - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent stay and excellent service.
The Village Inn se terugvoer
Samantha,
Thank you for taking the time to give us a great review.
We especially cater to our Business Travelers during the week and we strive to make their stay as comfortable as possible as we can.
Thank you for your Companies support.
Cherine G - Okt 2020
Algehele gradering
See stars.
Klaas M - Sep 2019
Algehele gradering
Don't judge a book by its cover.
Pennelope L - Sep 2019
Algehele gradering
My experience with The village Inn was a glitter bomb of glory.
The Village Inn se terugvoer
Thank you, Pennelope, I really enjoyed spoiling you.
Thank you for choosing our guesthouse.
All the best!
Kind Regards,
Cornél
Kobus C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en sal weer daar inboek indien nodig om weer in Polokwane te bly.
Elize Schoeman S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike mense, plek pragtig en goed toegerus. Sal dit vir enige een aanbeveel.
Annelie H - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en gemaklike blyplek.
Nico H - Mrt 2019
Algehele gradering
Diens uitstekend, baie netjies
The Village Inn se terugvoer
Goeiedag Nico,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit.
Ons ligging en veiligheid is volgens jul gradering 4 uit 5. Is daar iets wat ons nog kan byvoeg om die veiligheid te verbeter? Die perseel is ten volle gelektrifiseer wat effektief werk, tesame met GPF patrollies wat elke aand patrolleer. Ons area het radio verbinding asook elke straat het sy eie groep wat inligting deurgee van wat in die omgewing gebeur. Ek ag ons area as baie veiliger as die woongebiede in ons dorp.
Ons is langs die Tzaneen pad geleë wat jul dadelik op jul roete Kruger Hek toe neem, via Tzaneen en Gravelotte.
Ons sal graag op die 2 (twee) aspekte wil verbeter.
Jakkie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
The Village Inn se terugvoer
Maryke
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is vir ons belangrik om ekstra aandag aan ons gaste te skenk.
Ons sien julle graag weer.
Groete
Cornél
Jacqueline G - Mrt 2019
Algehele gradering
Beter as jou eie huis.
The Village Inn se terugvoer
Jacqueline
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Julle is sulke ongelooflike mense, wat ons graag weer sal wil ontvang.
Ons waardeer elke gas wat by ons tuisgaan en wil net die beste vir hul hê.
Dit is baie belangrik om vooraf presies te weet wat is elkeen se spesifieke behoeftes, want so kan ons jul verblyf onvergeetlik maak.
Sterkte vir julle en ons sien jul graag weer.
Baie groete
Cornél
Dorothy T - Feb 2019
Algehele gradering
Neat, clean and comfortable accommodation, we thoroughly enjoyed our stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies, skoon en gerieflike verblyf. Ons het ons tyd baie geniet.
Die gashere is vriendelik en die eenheid goed toegerus. Dit was netjies, skoon en gerieflik. Ons het ons tyd baie geniet en sal beslis weer terugkom as ons in die area is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Village Inn se terugvoer
Thank you Dorothy, we really appreciate your feedback on your stay. Hope to see you soon. Keep well and all the best.
Kind Regards
Cornél
Pierre M - Aug 2018
Algehele gradering
Dit is die beste wat ek beleef het. Dankie aan Cornell.
The Village Inn se terugvoer
Pierre en Amanda, dit was 'n groot voorreg om julle te kon ontmoet.
Julle was super gaste. Baie dankie.
Groete Cornél,
The Village Cottage
Bertie C - Jun 2018
Algehele gradering
Gasvryheid en waarde vir geld.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdestraat 126, Dalmada 126, Polokwane, 0699, Limpopo