Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Lodge

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dubbelkamer Honeybadger
Vanaf R1 445
R 1 445 R 1 301
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is aan die noordelike kant van die hooflodge geleë en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Die kamer is gerieflik gemeubileer en het 'n tafel, bedlampie en 'n kas vir jou klere. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer word daagliks skoongemaak en het WiFi. Daar is 'n waaier vir die warm somersdae en die kamer het 'n private ingang wat na die tuin lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Alle ekstras moet in kontant betaal word. Ongelukkig geen krediet toegelaat nie.

Kinders tussen 4- 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 - 15 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dubbelkamer Sunbird
Vanaf R1 445
R 1 445 R 1 301
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is in die hooflodge geleë en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is gerieflik gemeubileer en het 'n tafel, bedlampie en 'n kas vir jou klere. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer word daagliks skoongemaak en het WiFi. Daar is 'n waaier en die kamer het 'n private ingang wat na die tuin lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Alle ekstras moet in kontant betaal word. Ongelukkig geen krediet toegelaat nie.

Kinders tussen 4- 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 - 15 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskamer - Tsitsikamma
Vanaf R1 615
R 1 615 R 1 454
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gesinskamer het 'n koninggrootte-bed (wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word), 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met stort. Daar is bedtafeltjies, 'n hangkas, sekere DStv-kanale, 'n kombuisie en gemaklike meubels en eie ingang. Ook beskikbaar vir selfsorg: doen gerus navraag.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Alle ekstras moet in kontant betaal word. Ongelukkig geen krediet toegelaat nie.

Kinders tussen 4- 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 - 15 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskamer: Geelhout
Vanaf R1 615
R 1 615 R 1 454
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, dubbelstapelbed, en 'n en suite-badkamer (stort). Daar is bedlampies, 'n klerekas, sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, gerieflike meubels, en 'n uitgang na die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof

Gesinskamer - Fynbos

Gesinskamer Loerie
Vanaf R1 615
R 1 615 R 1 454
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Loerie is 'n groot gesinskamer met 'n koninggrootte-bed (wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word) en 'n stapelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met stort. Die kamer is gerieflik gemeubileer en het 'n lessenaar, bedlampie en 'n kas vir jou klere. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale asook koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer word daagliks skoongemaak en het gratis WiFi. Die kamers word daagliks skoongemaak en die WiFi is gratis. Die kamer maak oop op die hoof-veranda wat uitkyk oor die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Alle ekstras moet in kontant betaal word. Ongelukkig geen krediet toegelaat nie.

Kinders tussen 4- 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 - 15 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskamer Die Jaghuis
Vanaf R1 615
R 1 615 R 1 454
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg-gesinskothuis het 2 koninggrootte-beddens. Die en suite-badkamer het 'n wasbak, stort en 'n toilet. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus is. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en word daagliks skoongemaak. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv-toegang, lugversorging en 'n waaier in. Die eenheid het ook sy eie eet- en sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

2 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Alle ekstras moet in kontant betaal word. Ongelukkig geen krediet toegelaat nie.

Kinders tussen 4- 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 - 15 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskamer: Otter
Vanaf R1 615
R 1 615 R 1 454
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gesinskamer het 'n koninggrootte-bed (wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word) en 2 stapelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers met 'n stort. Die kamer beskik oor bedtafeltjies- en lampies, klerekaste, sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe. Dit is gerieflik gemeubileer en het sy eie ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

1 x Koninggrootte-bed

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Alle ekstras moet in kontant betaal word. Ongelukkig geen krediet toegelaat nie.

Kinders tussen 4- 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 - 15 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskamer - Kershout
Vanaf R1 615
R 1 615 R 1 454
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed, en 'n en suite-badkamer (stort). Daar is bedlampies, 'n klerekas, sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, gerieflike meubels, en 'n uitgang na die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Alle ekstras moet in kontant betaal word. Ongelukkig geen krediet toegelaat nie.

Kinders tussen 4- 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 - 15 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskamer - Witpeer
Vanaf R1 615
R 1 615 R 1 454
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, dubbelstapelbed, en 'n en suite-badkamer (stort). Daar is bedlampies, 'n klerekas, sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, gerieflike meubels, en 'n uitgang na die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Alle ekstras moet in kontant betaal word. Ongelukkig geen krediet toegelaat nie.

Kinders tussen 4- 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 - 15 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 445
R 1 445 R 1 301
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darnellstraat 40, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2Fn2ntpfZgnHJPT1nvNPjI7yfx9A0lixRcUchM5E77J574n9QI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 445 nouVanaf R1 301 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 40 Darnell Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.973233797006 23.886948823929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang