Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Joanie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Dankbaar vir ons omgewing se pragtige plekke om te kan naweek hou. Heerlik gebly. Kamer was mooi en skoon en is volgende dag weer skoongemaak. Alles wat mens nodig het in die kamer. Personeel vriendelik en baie bedagsaam teenoor ons 2 besige seuntjies. Ontbyt was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntokozo T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2023

Breakfast was great. Location was good. They were efficient and professional. Breakfast was fresh and good. They were willing to advise on activities that we could do. However, they need to get a new fridge. It's not cold enough. As much as the images were what we got, I just wish their linen was whiter. We found hairs in the sheets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
The Village Lodge
Dear Ntokozo, I hope you are well. I am so glad you did enjoy your breakfast. The fridge will not keep up with all the guests and also with all the load-shedding we do have. The fridge temperature is low. We will assist with the matter. Thank you for your review. Kind regards, Simone'

Dominic M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Excellent breakfast. Friendly and welcoming staff. The Loerie room was neat but very congested for a family of 4. Breakfast was well catered for and staff are friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannelie A
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Werklik 'n baie aangename ondervinding. Moet dalk ernstig oorweeg om 'n klein kroeg yskas in die familiekamers te sit. Die enigste probleem is dat daar nie water is ten tye van load shedding nie, wat beteken dat toilette nie kan spoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
The Village Lodge
Goeiemiddag Hannelie, hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die trugvoering wat ons ontvang het. Ons sal beslis daaraan werk. Vriendelike groete, Simone.

Isac M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Lekker plek die, naby alles. Jy loop sommer oral of huur 'n ryding in die dorp en gaan verken die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
The Village Lodge
Thank you for your lovely review, we enjoyed having you stay at our Lodge.

Hans W
1 nag
5.0
Feb 2022

Het lekker gebly. Probleme met ander gaste wat tot 02:00 uur geraas het die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
The Village Lodge
Good Day, Thank you for your lovely over all rate. We sincerely apologize for the excessive noise other guests have caused. We will try to implement stricter rules regarding noise levels after certain hours. Regards

Riaan V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2022

Goeie ligging, vriendelike ontvangs. Ons het die rustigheid baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michelle
The Village Lodge
Thank you for the lovely review, we enjoyed having you stay at our Lodge.

Dévan V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2022

Die is nader aan 'n "motel" of "glorified backpackers" as 'n "Lodge". Vriendelike ontvangs en behulpsame mense. Sentraal geleë. Mooi berg in die agtergrond, maar geen kamer kyk daarop uit nie. Oulike speelkamer vir die kinders. Hulle idee van 'n vegetariese ontbyt is roereier en sampioene, geen ander opsies nie. Die kat wat daar bly is nou wel oulik vir diereliefhebbers en kinders, maar hy spring sommer op die tafels en stoele terwyl mens eet; nie oulik nie en glad nie goed vir mense met allergiëe nie. Die "Honeybadger" kamer waar ons gebly het, het geen privaatheid nie, die deur is van glas sonder 'n gordyn so almal kyk heeltyd in mens se kamer in en skerp ligte skyn snags daar in. Die kragopwekker word glo nie gebruik in die aand nie, want niemand is glo daar om dit af te sit nie - geen ander hulpmiddels soos flitse of kerse word verskaf nie en die water werk ook nie. Gedurende beurtkrag nie, so jy is op jou eie. Met bogenoemde in gedagte is dit eintlik nogal duur.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Michelle
The Village Lodge
Goeiemiddag, ek hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly ons kon van behulp gewees het vir meneer. Inverband met die kamer wat op die berg kyk was reeds kla gevul toe meneer boek. Ons het n vegetariese opsie wat kliente kan bestel jammer as dit nie duidelik gestel was vir meneer nie. Soms raak Andy baie opgewonde oor al die aandag en liefde en vergeet soms hy mag nie binne met ontbyt nie. Ons sal in kyk in meneer se ander klagtes en daarop werk. Dis altyd goed om trugvoering te ontvang. Dit maak ons suksesvol vir die toekoms voorentoe. Vriendelike groete, Simone'

Kobus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Motorfietstoer. Heerlike oornagverblyf met vriendelike en gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
The Village Lodge
Dear Kobus, thank you for your lovely review. It was an absolute pleasure to host you at our establishment. We are pleased that you enjoyed your stay. Looking forward to your next visit. Regards, The Village Lodge Team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 520
R1 520 R1 368
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 520
R1 520 R1 368
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darnellstraat 40, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2Fn2ntpfZgnHJPT1nvNPjI7yfx9A0lixRcUchM5E77J574n9QI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 520 nouVanaf R1 368 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 40 Darnell Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.973233797006 23.886948823929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang