Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Restaurant & Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vosstraat 64, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 238 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Village Restaurant & Gastehuis is sentraal geleë in die hartjie van Ceres, en bied besonderse gasvryheid, gerieflike verblyf en gehalte gesonde kos. Die gastehuis is net 1,5 km vanaf die Ceresberg Fynbos Natuurreservaat, 3,4 km vanaf Ceres Zipline Adventures, en 8 km vanaf Ceres Dam.

Verblyf word gebied in gerieflike en suite-kamers wat elkeen 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging bevat. Gratis WiFi is oral in die eiendom beskikbaar.

'n Gaste-sitkamer en 'n kroeg is beskikbaar. Daar is baie sitareas om in die tuin te ontspan, of gaste kan 'n duik in die buiteswembad neem of die son op een van die sonstoele geniet. Gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n ten volle gelisensieerde à la carte-restaurant op die perseel waar gaste ontbyt, middagete en aandete kan geniet.

Gaste by die gastehuis sal doendinge in en om Ceres kan geniet, soos voetslaan en fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir The Village Restaurant & Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Gerlan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vosstraat 64, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Village Restaurant & Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 238
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 238
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vosstraat 64, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a5bac703d2cff33777e4b8a59005485ae097ca9acf39a5e43e27db79dc85f2899ab09a132394587dbe97cb81058e6452f72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 238 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 64 Vos Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.365416261424 19.310102462769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang