Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Restaurant & Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vosstraat 64, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 238 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Village Restaurant & Guesthouse is sentraal in Ceres geleë en bied uithaler-gasvryheid, gerieflike verblyf en heilsame etes. Dié gastehuis is net 1,5 km van die Ceres Mountain Fynbos Natuurreservaat, 3,4 km van Ceres Zipline Adventures en 8 km van die Ceresdam af.

Verblyf is beskikbaar in en suite-kamers wat elk 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging bied. Gratis WiFi is deur die gastehuis beskikbaar.

'n Gastesitarea en kroeg is beskikbaar en daar is baie sitplekkies in die tuin en 'n swembad met sontoele. Gratis privaat parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die à la carte-restaurant is ten volle gelisensieer en hier kan gaste 'n ontbyt, middagete en aandete geniet.

Gaste sal aktiwiteite in en rondom Ceres kan geniet soos voetslaan en fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Gerlan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vosstraat 64, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Village Restaurant & Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 238
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 238
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vosstraat 64, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a5bac703d2cff33777e4b8a59005485ae097ca9acf39a5e43e27db79dc85f2899ab09a132394587dbe97cb81058e6452f72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 238 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 64 Vos Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.365416261424 19.310102462769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang