Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vine

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna L
1 nag
5.0
Apr 2024

Hosts is baie aangenaam en help graag. Baie lekker. Net wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney T
1 nag
5.0
Nov 2023

Very nice experience. Very friendly welcome and the space itself is clean, tidy and comfortable. Everything works within the unit and I felt safe as a solo guest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Very pleasant and great for your buck. It was great. I love the family cinema app where you can watch any movie or series, even new releases from cinema quality movies. The TV was well mounted across the bed. The shower is big, but there should be a shower door installed because the water gets everywhere. The hot water cools off very quickly, so that just needs to be adjusted. Overall, the modern plate stove was great, and I cooked things very quickly, so even if you are hungry, food making on that stove is super fast. I love the fact that there was oil on hand, and salt and pepper, as well as coffee and tea with milk sachets and creamer. Overall, it was a great experience, and I would definitely recommend going back there for a getaway. A great place for you introverts to enjoy and be private from the world outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Veilige, waarde vir geld verblyf met vriendelike ontvangs. Van al die plekkies wat ons al besoek het deur Lekkaslaap, is hierdie beslis een van ons top 5 om in Kaapstad tuis te gaan. Nie net is ons uitsonderlik vriendelik ontvang deur Leopoldt by aankoms nie, maar was ons aangenaam verras deur die "cozy" perfekte eenheid. Daar is selfs aandag gegee aan die klein dingetjies in die eenheid om die gaste welkom te laat voel. Ons het as vreemdelinge daar aangekom, maar amper soos familie gevoel by vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Besonders aangenaam. The Vine is uitstekend geleë en Leo het ons besonders welkom laat voel. Die diens was baie goed en ons kon enige tyd net vir Leo vra vir hulp en dit is verskaf. Leo is 'n baie goeie gasheer en ek sal enige tyd ander persone aanbeveel om van The Vine gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leopoldt
The Vine
Baie dankie vir die resensie en weet dat julle die Vine besoek het. Julle is altyd welkom hier. Ons het julle geselskap en goeie humeur baie geniet. Ons wens julle alles van die beste toe met julle verlowing. Mag julle 'n lang en gelukkige lewe saam hê. Groete Leo

Corne W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was presies soos op die advertensie. Baie vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het in 'n selfsorgeenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duan E
1 nag
5.0
Sep 2023

Rustig. Uitstekende blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Most cosy, neat little place. Ideal for a quick break away. The owner is very friendly! Needs no improvements at all! Perfect. Had a great stay. Peaceful area as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leopoldt
The Vine
You are always welcome. It was a joy hosting you

Colin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie goeie waarde. Ons was die eerste gaste en ek moet erken, ek was baie beindruk! Hou aan met die puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leopoldt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhout-weg 4, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f39ddbbdee5e510f19233528e0cf70f5b17cbfb3a0d857dda94071cfb8103bfdc08fb785f3d6690b65953999c055fb64f1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 4 Essenhout Road Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8676093 18.6607763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang