Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vine

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir The Vine
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johanette V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette V

Gemaklik, gerieflik en mooi.

Die kamers was skoon, baie netjies en stylvol. Chrisna het ons dadelik tuis laat voel en was baie behulpsaam.

Francel W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francel W

Lieflik en baie netjies.

Ons het vir een aand by The Vine oorgeslaap voor ons weer die pad aangedurf het na Augrabies. Baie aangename en netjiese plekkie!

Leon D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Lekker plek en goed toegerus.

Kamers is skoon en netjies, net wat benodig word vir 'n oorslaapplek.

Aubrey B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey B

Het nie met hoë verwagtings gekom nie, maar is so bly dat ons besluit om hier oor te bly.

Groot en aangename verrassing - wonderlike ontvangs en hulp van Chrisna.

Retha W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Retha W

Die kamer was regtig mooi en netjies en skoon.

Die verblyf was baie goed, netjies. Dit is egter nie 'n bed en ontbyt nie, ontbyt word addisioneel by die rekening gevoeg. Dit is ook nie selfversorgend nie, daar is geen mikrogolfoond, borde, eetgerei waar die gas kos kan voorberei nie. Daar is geen winkels naby waar die gas kos kan koop nie, naaste dorp is Vredendal (21km).

Anneke M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M

Lekker gerieflik en gemaklik.

Chrisna is 'n uitstekende gasvrou. Die plek was netjies en mooi. Ontbyt was lekker en als wat jy nodig het.

Marina N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N

Netjies en gemaklik.

Baie gasvrye gasvrou. Netjiese verblyf.

Chrisna J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna J

Baie gerieflik en skoon. Alles wat jy benodig, is in die kamers.

Chrisna, die bestuurder, is 'n fantastiese gasvrou en baie behulpsaam en vriendelik. Ons het heerlik gebly en sal definitief in die toekoms weer gebruik maak van The Vine vir enige akkommodasie. Die ontbyt was heerlik.

Michelle O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O

Gerieflik, netjies en baie vriendlike gasvrou!

Goeie ligging en vriendlike diens!

Alfred B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred B

Perfect.

Perfect, excellent value.

Gerda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Gasvry, gerieflik, netjies.

Gasvrye ontvangs, mooi ruim kamer. Gaswarmwaterstelsel is maar 'n uitdaging.

Nicola V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola V

Baie skoon en netjies. Die krag was tusse 8 en 10 uur die aand af as gevolg van beurtkrag wat sleg is, maar dit is nie The Vine se skuld nie.

Ongelukkig het ons nie warm water gehad nie.

The Vine se terugvoer

Goeiedag Nicola, dankie vir die resensie. Ons waardeer julle terugvoering. Dit was lekker om julle te kon huisves. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te ontvang wanneer julle weer hier verby kom. Hopelik is daar dan nie beurtkrag nie. Vriendelike Groete. Christa Austen

The Vine
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jan S

Basic overnight shelter.

The Vine offers a basic accommodation for a travelling salesman or an Eskom technician who does not mind a cold water shower. A small room with spartan furniture and a tiny bathroom with no place to put one's toiletries. A cup of tea is offered as the only luxury; not even a single saucer being available.

Ilse W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W

Pragtig, netjies en skoon.

Goeie ligging, rustige omgewing. Mooi modern. Baie behulpsame gasvrou.

Stephanie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L

Goeie geriewe.

Skoon kamers en alles voldoen aan vir oorslaap.

The Vine se terugvoer

Dankie vir jou resensie Stephanie. Hoop om julle gou weer te huisves by The Vine. Groete.

The Vine
Amanda S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Baie netjiese gastehuis.

Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en gastehuis is baie netjies en skoon. Sal dit sterk aanbeveel en defnitief weer daar oornag as in daardie area kom.

The Vine se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer Amanda. Sien daarna uit om jul binnekort weer te huisves. Vriendelike Groete. Christa (Bestuurderes)

The Vine
Luzelle M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzelle M

Als wat jy nodig het van 'n B&B. Skoon en netjies, WiFi, warm water, veilig.

Die gasvrou woon nie op die perseel nie. Ons het bv. vir haar gebel toe gaste van Namibië opdaag omdat hulle fone nie gewerk het nie. Parkering is agter slot en grendel en ek het opgelet dat daar ook 'n kamera teenwoordig is. Veiligheid was goed. Warm water is nie afhanklik van Eskom nie, dit werk met gas, so dit is 'n bonus. Ons was net nie te gelukkig oor die oop melkbekertjie in die yskas nie, maar dit is nou maar ons. Tydens beurtkrag het daar iewers baie honde aanhoudend geblaf, maar dit het later bedaar en ons het heerlik geslaap.

The Vine se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer aangaande jul verblyf hier by The Vine. Dit was aangenaam om jul te huisves. Hoop om jul gou weer by ons te ontvang. Vriendelike Groete.
Christa Austen
Bestuurderes

The Vine
Lara H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lara H

Lekker plekkie.

Bietjie duur. Daar is 'n metode om te volg met die stort, anders is warm water te min. Oorweeg dalk 'n TV-boks wat Netflix of anders opsies kan bied. Huidige TV-kanale is regtig nie nice nie. Die swembad het slegs 'n seil aan die binnekant wat nie aan enigiets vasgemaak is nie, so wanneer jy drukking op die seil plaas, gaan die seil onderwater. Dus, in my opinie, nie veilig vir kinders nie (al is daar 'n hekkie na die swembad). Verder was dit baie netjies en skoon, beddegoed van goeie gehalte en lugversorging het baie gehelp. Baie dankie vir julle vriendelike gasvryheid en dat jul ons geakkommodeer het.

Retha M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha M

The Vine in Klawer is 'n netjiese gastehuis en ons verblyf was aangenaam.

The Vine gastehuis het ons vriendelik ontvang. Die kamer is netjies en die gastehuis is goed geleë. Kan dalk aanbeveel dat daar 'n spieël by die haardroër verskaf word, asook 'n prop om die haardroër te gebruik.

Marietta B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta B

Clean and in a very good condition.

You get what you see on the website. Can recommend for a good night's rest and a calming atmosphere. Ideal stop over.

The Vine se terugvoer

Dankie vir die resensie Marietta.
Dit word opreg waardeer.
Julle is altyd welkom by The Vine in Klawer.
Hoop om julle gou weer te huisves. Vriendelike Groete.
Christa
Bestuurderes

The Vine
Fanie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Heerlike verblyf.

The Vine is 'n juweel van 'n gastehuis. Die kamer was skoon en netjies. Die beddens was gemaklik. Die gasvrou, Christa, is vriendelik en behulpsaam. Ons het elke oggend 'n heerlike ontbyt geniet (reël met haar daarvoor). Klawer is goed geleë om hierdie gedeelte van die land te geniet. Clanwilliam en Nieuwoudtville is binne bereik. Ek beveel The Vine met 'n geruste hart aan.

The Vine se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Fanie. Dit was n plesier om jul hier by The Vine te huisves. Julle is altyd welkom!! Mooi loop!!
Groete
Christa

The Vine
Gert M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Baie netjiese, aangename akkommodasie. Vriendelik ontvang.

Ons het baie lekker gebly. Kamer was baie skoon en netjies.

The Vine se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Gert. Julle is altyd welkom hier by The Vine. Dit was n plesier om jul hier by ons te huisves.
Vriendelike Groete.
Christa

The Vine
Wiltrud F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiltrud F

Dit was heerlik!

Die vriendelike gasvrou het ons ingewag met ons koms en gewys waar ons kon parkeer. Die kamer en badkamer is absoluut pragtig, so smaakvol, skoon en netjies. Baie luuks. Daar is alles wat 'n mens kan dink om nodig te kry. Baie dankie!

The Vine se terugvoer

Dankie vir die resensie Wiltrud.
Dit was n groot plesier om julle hier by ons te kon huisves.
Ek is baie bly dat julle tevrede was met julle akkomodasie.
Hoop om julle gou weer te huisves.
Vriendelike Groete.
Christa

The Vine
Arnold Lionel Allan M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Lionel Allan M

Baie veilige, netjiese en skoon akkommodasie.

Ligging is goed. WiFi werk perfek. Akkommodasie is skoon en netjies en van hoogstaande gehalte. Vriendelike ontvangs gehad.

The Vine se terugvoer

Baie dankie vir u resensie Arnold. Ons sien uit daarna om u weer by The Vine te ontvang. Altyd welkom.

Vriendelike Groete.

Christa Austen
Bestuurderes
The Vine Klawer

The Vine
Donald G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald G

Rustig, veilig, pynlik netjies, vriendelike diens wat jou tuis laat voel

Die bespreking is verspot maklik gemaak. Die inskiklikheid en die advies van die personeel van The Vine is omarmend, te midde van die pandemie!

The Vine se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike boodskappie. Hoop om u gou weer by The Vine te huisves.

The Vine
Marinda L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L

Oorslaap met blommekyk.

The Vine is 'n lieflike verrassing in Klawer. Baie meer as wat jy verwag om in die verwaarloosde dorpie te kry. Pragtig, skoon en netjies. Die kamer is ruim en goed toegerus. Baie dankie, dit was lekker om hier te kon oorslaap.

The Vine se terugvoer

Baie dankie vir jou boodskappie Marinda. Dit was 'n groot plesier om jul hier by The Vine in Klawer te huisves. Hoop om jul sommer gou weer te sien. Vriendelike Groete, Christa

The Vine
Chanelle C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chanelle C

Dit was okay.

Geen stortsepies en shampoo nie. Vir 'n plek wat muskiete het moet hul 'n muskietlamp (of so iets) in die kamers hê. Stort was vuil (teëls).

Retha C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha C

Heerlike verblyf in Klawer.

Heerlike skoon gerieflike verblyf vir ons gesin. Baie vriendelik ontvang. Goeie verwysing ontvang vir aandete by Namaqua Kelders. Nie geweet Klawer en omgewing het sulke juwele nie. Sal weer besoek.

Rene A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rene A

Not a great location.

We decided to stay here 2 nights to go wine tasting. We arrived on Saturday and left Monday morning. We didn't get to go wine tasting since all the wine farms close at 1pm on a Saturday and open on Monday again, so that was a complete waste. Furthermore, there is nowhere to fine anything to eat in town on a Sunday and don't expect to find much in Vredendal either. Considering the accommodation is in a town that offers so little, a microwave in the room would have been nice. Also, the host didn't know much about local attractions. A bit disappointing really. The room was clean and it's good enough for a one night stop, but that is about it.

Leonard T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard T

Very friendly host, very convenient for a short stay.

Conveniently situated and a good host

The Vine se terugvoer

Than you for your kind message Len. It is our pleasure to host you at The Vine. You are always welcome.
Kind regards, Christa.

The Vine
Carlos D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos D

A lovely home away from home thanks to Christa and her team!

Our five day stay at The Vine was a delight. The guesthouse is impeccably clean, modern and very tastefully decorated with secure parking and all amenities in a tranquil neighbourhood. White Egyptian Cotton in the bed and in the bathroom, a well-stocked fridge with fresh milk for coffee and tea (daily rusks on the house!) and the rooms are spacious and comfortable. Christa is a most gracious hostess, fully bilingual and with the perfect balance between caring attentiveness and respect for privacy. She also makes the most scrumptious breakfasts that will see you through the entire day! We thoroughly enjoyed our stay and will not hesitate to return there, given the chance. We highly recommend The Vine both to local and foreign visitors.

The Vine se terugvoer

Thank you for your message, Carlos. It was a big pleasure. You are always welcome and we are looking forward to hosting you again.
Keep well and stay safe.
Kind regards,
Christa

The Vine
Patrys V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrys V

I can recommend The Vine in good conscience.

You feel that you want to write a review for this place. Professional and very friendly and knowledgeable hostess. Beautiful quality and stylish furniture - not Grandma's hand-me-downs. In short, a lovely place that I will gladly return to if I get the chance.

Pieter F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Oornag.

Die huisvesting is van hoogstaande gehalte, alles vanaf handdoeke en matrasse baie nuut.

The Vine se terugvoer

Baie dankie vir u boodskappie, Pieter. Dit was 'n plesier om jul te huisves en jul is altyd welkom hier by The Vine.

Vriendelike Groete
Christa

The Vine
Yvonne V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Heerlik.

Skoon, netjies kamer met 'n gerieflike, lekker groot badkamer. Ons het beurtkrag gehad - daar was liggies beskikbaar in die kamers. Ek het die eienaar raakgeloop in ontvang, ons het só lekker gesels dat ek sommer vir 'n drankie genooi is. Ontbyt was aangenaam. 'n Pluspunt was dat dit troeteldiervriendelik is. Met ontbyt het die eienaar my hondjie geneem en hulle het na hom omgesien. Sal beslis weer daar bespreek.

Jan L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Baie lekker gebly. Pragtige kamer.

Sentraal geleë. Pragtige tuin. Baie veilig.

Albert D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D

Ons was baie verras om 'n gastehuis van hierdie gehalte in 'n klein dorpie soos Klawer te vind!

Klawer was nie ons eerste keuse as oornagverblyf nie, maar ons het gou van opinie verander. Ons het in kamer 3 geslaap. Dit was lekker ruim, skoon en die motor was veilig agter die toesluithekke. As bonus het ons 'n heerlike kuierplek voor ons deur gevind waar ons ons etes kon geniet en kon koffie drink. Ons gasvrou, Christa, was op-en-wakker en kon ons na baie bestemmings lei. Ons het heerlik hier geslaap en gekuier!

The Vine se terugvoer

Baie dankie vir jou boodskappie Janine. Dit was heerlik om hulle hier by The Vine te kon huisves. Ons hoop om jul sommer gou weer te hier te ontvang.
Veilig bly!!
Vriendelike Groete
Christa
The Vine
🍇🍇🍇

The Vine
Alta O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta O

I can highly recommend The Vine.

It was an amazing experience and she recommended the Hotel and their food was divine!

The Vine se terugvoer

Thank you Alta, for your message. It was a pleasure having you and your husband. You are always welcome at The Vine. Hope to see you soon.
Kind regards,
Christa

The Vine
Piet C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet C

Lieflike verblyf met baie vriendelike en behulpsame personeel.

Christa het moeite gedoen om ons welkom te laat voel nie. Baie dankie vir 'n lekker 3 dag kuier.

The Vine se terugvoer

Goeiedag Piet,
Baie dankie vir jou boodskappie. Dit was 'n groot plesier en julle is altyd welkom hier by The Vine. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Vriendelike Groete
Christa

The Vine
Alwyn P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn P

Baie netjies en skoon.

Christa het ons baie tuis laat voel. Die ontbyt wat sy voortgesit was heerlik.

The Vine se terugvoer

Baie dankie vir u boodskappie Pieter. Dit was 'n groot plesier om jul te kon huisves. Hoop om jul sommer gou weer te sien. Julle is altyd welkom hier by The Vine.
Groete vanuit die Wes Kaap.

The Vine
Alex V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex V

Ons het 3 nagte geslaap en kan dit as 'n besonder aangename verblyf bestempel.

Christa se ontvangs by ons aankoms was opreg baie vriendelik en hierdie vriendelikheid het deurgaans gegeld, soos blyk uit haar hulp, advies en belangstelling. Dit blyk dat The Vine nuut opgeknap is en alles was absoluut super skoon en netjies. Die personeel verdien beslis 'n pluimpie hiervoor. Ontbyt is keurig bedien en smaaklik. Wanneer ons weer daardie omgewing besoek, sal ons beslis weer by The Vine oorbly.

The Vine se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike boodskappie. Dit was n plesier om u by ons te huisves en sien baie uit na u volgende kuiertjie hier by die Vine.

Vriendelike groete,
Christa
The Vine

The Vine
Roos K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roos K

Magies.

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Die uitsig is bitter mooi, die plek is goed toegerus en die stoep laat mens voel of jy in die natuur op jou eie is. Die kunsgalery is ook wonderlik.

Elsabe A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe A

Heerlike verblyf! Silwerskoon en baie goeie diens!

Christa het ons baie tuis laat voel en vir ons heerlike ontbyt gemaak. Kraakvars linne en absolute skoon kamer. Sal enige tyd weer daar oornag!

The Vine se terugvoer

Dankie Elsabe vir jou mooi boodskappie.
Dit was n groot plesier. Julle is altyd welkom by The Vine. Sien daarna uit om jul weer by ons te huisves.
Vriendelike Groete
Christa

The Vine
Jodi-lauren D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodi-lauren D

Awesome.

My boyfriend and I had an awesome stay at The Vine. The room is beautiful and cozy with everything you need. We were welcomed by such a beautiful soul, Christa. Thanks for everything Christa. We will definitely be back.

Chevonne R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne R

Perfect place to relax when you need a break.

We would go back anytime!

Neels D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D

Vriendelik, rustig, netjies en ideaal vir oornag verblyf of selfs langer.

Hier is nou regtig 'n juweel van'n gastehuis. Ons is so vriendelik ontvang en in so 'n netjiese kamer geplaas en inligting gegee oor die omgewing. Net 'n plesier.

Tania A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania A

Wonderful, clean and impeccable place to stay.

Excellent accommodation, clean, impeccably finished. Stefan was a wonderful host and very attentive and helpful. Wonderful beds, linen, towels, pillows. Very comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike, skoon en eersteklas blyplek.

Uitstekende verblyf, skoon, ongelooflik goed afgerond. Stefan was 'n wonderlike gasheer en baie oplettend en behulpsaam. Wonderlike beddens, linne, handdoeke, kussings. Baie gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Natalie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B

Vriendelik, netjies en skoon.

Stefan was vriendelik en behulpsaam. Hy het uit sy pad gegaan om vir ons aanwysing te stuur na blomme in die area en ook waar ons die beste aandete kan geniet. Die eenheid was stylvol, netjies en skoon.

Hennie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Stephan en sy eggenote was puik.

Ek is self in die bedryf vir baie jare en is werklik verheug om te sien watter standaarde hierdie twee jong mense handhaaf. Doen so voort, want die vrugte sal soet wees.

Bertie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie V

Baie netjies en mooi kamers. Baie vriendelik ontvang.

Baie lekker gebly by The Vine. Goeie kliëntediens en heerlik gekuier. Mooi, ruim en netjiese kamers.

Ria V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Vriendelike ontvangs met kraakvars wit linne - wat 'n plesier!

Stefan is 'n vriendelike gasheer en die kamers was pynlik netjies en skoon. Die yskassie met water en koeldranke waarvan mens op 'n vertroue basis kan gebruik is 'n wenner!

The Vine se terugvoer

Baie dankie Ria vir jou mooi rensesie. Ons waardeer dit opreg. Dit was baie lekker om julle te ontmoet!

The Vine
Denzyl W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzyl W

My verblyf was gemaklik en gerieflik.

Stefan was baie gaaf en verwelkomend. Het 'n rustige nag gehad en toegang tot die kamer was baie gemaklik en tegemoetkomend. Toegang tot die perseel was ook goed gereël. Die plek was besonders netjies en in 'n rustige area geleë. Ek kon op 'n Vrydagaand rustig buite sit en werk op 'n warm wintersaand.

Carina B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Netjies en veilige blyplek!

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies en volledig toegerus vir ons behoeftes. Die ontbyt die volgende oggend was ook 'n wenner! Dit is lekker naby die N7 vir 'n vinnige oornagplek. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak!

Frik V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Absoluut amazing!

Stefan en sy geliefde is 'n amazing gasheer en gasvrou. Hulle is vriendelik en behulpsaam en kyk baie mooi na 'n mens se behoeftes. Die akkommodasie is puik en uit diens briljant. Well done!

The Vine se terugvoer

Hi Frik,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Was baie lekker om jou te ontmoet.

Beste wense en groete,
Stefan & Sonja

The Vine
Bertus C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus C

Rustige en stil omgewing, baie lekker uitgerus.

Die Gasheer het uit sy plek gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Baie dankie Stefan, jou plekkie kan kan ek baie beslis aanbeveel. Baie dankie vir jou gasvryheid. Sal beslis weer by The Vine oornag.

The Vine se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en te akkommodeer!

The Vine
Jorrie J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorrie J

Perfek.

Skoon en netjies. Baie dankie Stefan.

The Vine se terugvoer

Baie dankie Jorrie vir jou resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en julle te akkommodeer.
Vriendelike groete,
The Vine

The Vine
Lian T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lian T

Baie knus en aangename plekkie!

Ons was vriendelik verwelkom en die eienaar is 'n plat op die aarde mens. Die kamer was netjies en perfek vir oornag. Ons sal dit enige tyd aanbeveel vir paartjies wat in daardie omgewing reis.

Keith M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith M

Excellent. A good stop over coming home from Augrabies to Hermanus.

It was very comfortable and suited our needs.

Christie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christie V

Netjies.

Is baie vriendelik ontvang. Verblyf is regtig van goeie gehalte.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 2, Klawer, 8145, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACuDHDC9RlXZ48uGuJNpAJgW3SW9nhlbYbZlAdVgwEuoEuoLvOk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 2 Berg Street Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.780305203067 18.625852934675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang