Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vine

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johanette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gemaklik, gerieflik en mooi. Die kamers was skoon, baie netjies en stylvol. Chrisna het ons dadelik tuis laat voel en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lieflik en baie netjies. Ons het vir een aand by The Vine oorgeslaap voor ons weer die pad aangedurf het na Augrabies. Baie aangename en netjiese plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Lekker gerieflik en gemaklik. Chrisna is 'n uitstekende gasvrou. Die plek was netjies en mooi. Ontbyt was lekker en als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Het nie met hoë verwagtings gekom nie, maar is so bly dat ons besluit om hier oor te bly. Groot en aangename verrassing - wonderlike ontvangs en hulp van Chrisna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Aangenaam. Kamers was netjies, en personeel vriendelik, maar daar was nie kaste om klere in uit te pak nie. Dit is ongemaklik as jy 'n paar dae bly om uit 'n tas te leef.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Retha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2024

Die kamer was regtig mooi en netjies en skoon. Die verblyf was baie goed, netjies. Dit is egter nie 'n bed en ontbyt nie, ontbyt word addisioneel by die rekening gevoeg. Dit is ook nie selfversorgend nie, daar is geen mikrogolfoond, borde, eetgerei waar die gas kos kan voorberei nie. Daar is geen winkels naby waar die gas kos kan koop nie, naaste dorp is Vredendal (21km).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Marina N
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Netjies en gemaklik. Baie gasvrye gasvrou. Netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker plek en goed toegerus. Kamers is skoon en netjies, net wat benodig word vir 'n oorslaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie gerieflik en skoon. Alles wat jy benodig, is in die kamers. Chrisna, die bestuurder, is 'n fantastiese gasvrou en baie behulpsaam en vriendelik. Ons het heerlik gebly en sal definitief in die toekoms weer gebruik maak van The Vine vir enige akkommodasie. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Gerieflik, netjies en baie vriendlike gasvrou! Goeie ligging en vriendlike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Arno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 2, Klawer, 8145, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACuDHDC9RlXZ48uGuJNpAJgW3SW9nhlbYbZlAdVgwEuoEuoLvOk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 2 Berg Street Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.780305203067 18.625852934675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang