Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vines Constantia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quintus-weg 22, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Vines Constantia is in Constantia, 'n wynproduserende voorstad van Kaapstad, geleë. Hierdie huis is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan tot 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is albei ingerig met dubbelbeddens en het en suite-badkamers met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer met 'n dubbelslaapbank. Die eerste gastebadkamer is toegerus met 'n bad en stort, en die laaste badkamer het net 'n toilet. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die huis beskik oor 2 sitkamers, albei ingerig met gemaklike rusbanke, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Boonop is daar 'n eetarea buite.

Gaste kan kies om 'n swem in die privaat swembad te geniet, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin te besoek vir 'n wandeling of 'n piekniek, of 'n bietjie tyd by die World of Birds spandeer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Quintus-weg 22, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quintus-weg 22, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ed589609525a4916c89c3f7056c3c90fd3899438781acb04257122acfa6fa2f4129812c0566a5d31192ec0e3e118004253b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 22 Quintus Way Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0328545 18.4597943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang