Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vineyard Country House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
El-marie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtig en gerieflik. Die ligging is lekker vir iemand wat in die dorp wil wees, maar ek dink die plasing is ietwat misleidend, want ek het gedink dis op die buitewyke van die dorp. Die pad wat langs die erf verbyloop (ek dink dis Langstraat), is baie besig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent accommodation and food. We enjoyed the comfort and facilities. It is very well located for access to the village and restaurants. Estelle was the perfect host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Great! Wonderful place and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ané G
1 nag
5.0
Jun 2024

A must visit! A peaceful and beautiful place to stay! The host went above and beyond to make me feel at home and was so hospitable. Would recommend any day! Montagu is a lovely little town too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
The Vineyard Country House
Thank you Ané for your lovely review. We appreciate it. We are looking forward to your next visit. Kind regards, Estelle Meyer

Claire F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Just wonderful. Great stay. Lovely spot with a wonderful breakfast. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
The Vineyard Country House
Thank you, Sam, for your lovely review. We appreciate it. We are looking forward to your next visit. Kind regards, Estelle Meyer

Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Lekker geslaap en die heerlikste ontbyt gehad. Ons het net 1 nag oorgeslaap. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Dit was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hein S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Pragtige eiendom en fantastiese ligging en met wonderlike gasvryheid ontvang! Ek en my vrou het ons kuier by Estelle se pragtige plek verskriklik baie geniet! Die eiendom is pragtig groen, met wonderlike uitsigte van die berge ook. Alles is baie mooi versorg en netjies en ons het ook baie veilig gevoel. Ons het tot tuisgemaakte lemonade gekry om te geniet! Die ontbyt was ook heerlik gewees en Estelle is 'n fantastiese gasheer waarmee mens lekker gemaklik kan gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claire F
1 nag
4.4
Mrt 2024

Perfect place to stay in Montagu. Great stay with amazing breakfasts. Such a pretty place. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Slegste nag nog ooit, en ek het daarvoor betaal. Ongelukkig is dit nou die 1ste keer wat ek 'n swak resensie moet gee vir 'n blyplek. Vir 'n tarief van R2 500-00 per nag, sonder lugversorging, is hierdie plek hopeloos te duur, vergelyk met ander plekke in Montagu. 'n Snikhete nag met 'n waaier wat raas, was dit 'n slapelose nag, na 9 ure op die pad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Estelle
The Vineyard Country House
Goeiemiddag Willem, Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie jammer dat jy so 'n slegte ervaring hier by ons gehad het. Weet ons waardeer jou positiewe terugvoering. Vriendelike groete, Estelle Meyer

Sonette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal beslis weer wil kom! Pragtige blyplekkie tussen die wingerd en vrugtebome. Die buite stort was 'n bonus. Asemrowende uitsig op die berg gehad met ontbyt! Binne stap afstand van restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
The Vineyard Country House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Sonette. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Groete en mooi 2024. Estelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 42, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c5bc0f47a6aefad5d2f92013bd77c41bf887fc31cf6aab50ebc931c3404bfcca6844a276d14a20664d78a655dbb83b9004?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 42 Long Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.789472 20.119894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang