Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vineyard Country House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 42, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Vineyard Country House is op 'n werkende vrugte- en wingerdkleinhoewe in historiese Langstraat geleë. Die eiendom is stapafstand van restaurante en meeste toeriste-aantreklikhede af. Ons 5 en suite-kamers is ingerig met nougesette aandag aan detail met sagte beddens en luukse linne.

Die eiendom het 'n romantiese en ontspanne atmosfeer wat ons gaste kan geniet. Elke kamer het 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n yskas, 'n waaier, TV, DStv en 'n haardroër.

Geriewe sluit 'n skoot swembad van 11 meter in die wingerde, 'n hanetreetjie van die slaapkamers af. Masserings, manikure en pedikure beskikbaar op versoek. Ons het 'n aparte eerlikheidskroeg, vol versnaperinge en drankies vir jou gerief. Geniet pragtige staptogte in die wingerde en boord.

Daar is 'n verskeidenheid skilderagtige wandelinge om van te kies. 'n Gunsteling is 'lovers walk' wat jou tot by die bekende warmwaterbronne neem. Stap langs Langstraat, die Victoriaanse huise en historiese eiendomme sal jou verseker herinner aan dae wat verby is. Neem 'n uitstappie op die bekende trekkerrit wat eindig met 'n heerlike 'potjiekos'-ete. Vir die meer avontuurlustiges is daar rotsklim en pragtige fietsryroetes en natuurlik is daar baie bekroonde wynplase om te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
El-marie F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en gerieflik. Die ligging is lekker vir iemand wat in die dorp wil wees, maar ek dink die plasing is ietwat misleidend, want ek het gedink dis...
Sien meer
Sep 2024
Chris E
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent accommodation and food. We enjoyed the comfort and facilities. It is very well located for access to the village and restaura...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Dewald B
Besigheidsreis
5.0
Great! Wonderful place and service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Ané G
5.0
A must visit! A peaceful and beautiful place to stay! The host went above and beyond to make me feel at home and was so hospitable. Wou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Claire F
5.0
Just wonderful. Great stay. Lovely spot with a wonderful breakfast. Highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Langstraat 42, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vineyard Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 42, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c5bc0f47a6aefad5d2f92013bd77c41bf887fc31cf6aab50ebc931c3404bfcca6844a276d14a20664d78a655dbb83b9004?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 42 Long Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.789472 20.119894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang