Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vineyard Country House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 42, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Vineyard Country House is op 'n werkende vrugteplaas en kleinhoewe met wingerd in die geskiedkundige Langstraat geleë. Die perseel is binne stapafstand vanaf restaurante en die meeste toeristebesienswaardighede geleë. Die 5 en suite-kamers is noukeurig ingerig met snoesige beddens en luukse linne.

Die verblyf het 'n romantiese en ontspanne atmosfeer vir ons gaste om te geniet. Elke kamer het 'n Nespresso-koffiemasjien, yskas, waaier, TV, DStv en 'n haardroër.

Vermaakgeriewe sluit die volgende in: 'n 11 m-lange swembad in die wingerde net 'n klipgooi van die slaapkamers af, masserings, manikure en pedikure (op versoek) en 'n eerlikheidskroeg vol peuselhappies en drankies. Gaste kan ook gaan stap tussen die pragtige wingerde en boorde.

Daar is 'n verskeidenheid skilderagtige staproetes om van te kies, waarvan 'Lovers Walk' 'n gunsteling is en gaste al die pad na die warmwaterbronne neem. Gaan stap gerus in Langstraat. Die Victoriaanse geboue en geskiedkundige terreine sal gaste aan die vervloë dae herinner. Gaan op 'n uitstappie op die bekende trekkerrit wat eindig met 'n smullekker potjiekos-maaltyd. Vir die meer avontuurlustige gaste is daar rotsklim en fietsry en 'n hele paar bekroonde wynplase om te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir The Vineyard Country House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Langstraat 42, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vineyard Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 42, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c5bc0f47a6aefad5d2f92013bd77c41bf887fc31cf6aab50ebc931c3404bfcca6844a276d14a20664d78a655dbb83b9004?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 42 Long Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.789472 20.119894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang