Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vineyard Group

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gerrie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Terdee geniet en sal weer so maak. Gawe ontvangs. Blomme in die kamer. Pragtige tuin. Heerlike braai- en swemarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sampie E
1 nag
5.0
Apr 2023

2de besoek en sal beslis weer daar bly! Vriendelike, uitstekende diens. Geen klagtes, veilige parkering en dis nou vir jou "LekkeSlaap"! Baie dankie Vineyard Group!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enrica
The Vineyard Group
Hallo Sampie, Baie bly julle geniet altyd die verblyf. Julle is enige tyd welkom by ons.

Sampie E
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Excellent - we enjoyed the stay and felt safe. We will be back - definitely value for the money we paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kate N
Lang verblyf
4.4
Apr 2023

Was goed. Baie spasie. Eienaar baie behulpsaam. Geen TV wat werk die hele week nie. Eerste keer TV gekyk 7 dae later. Hulle WiFi het nie gewerk nie, dis 'n week later herstel. Ons was elke dag uit, so dit het nie gepla nie, maar in die aand het dit. Geen skoonmaakdienste die hele week nie. Ek moes dit doen. Ons het ons eie WiFi en laptop saamgeneem en daarop TV gekyk. So nie 'n groot saak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Enrica
The Vineyard Group
Glad to hear you enjoyed the large unit to which you were upgraded at no extra cost, as we realized the 2-bed single unit originally booked, although much cheaper, would not have been suitable. Apologies again for the Wi-Fi issue due to the recent upgrade to fibre. The repair was complicated hence delayed - also exacerbated by the inaccessibility to the unit during the day, No cleaning service is offered on the site for security reasons. However, we arrange same on request, as was the case with your laundry for which there is a charge, however, waived in this instance. We hope you enjoy your further travel experiences.

Jeanelle B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Dit was fantasties, maar daar is plek vir verbetering. Die plek was baie netjies, maar daar was van die blinds wat stukkend was en ons het gesukkel om oop en toe te maak. Die toilet se deurhandvatsel het ook vasgehaak en toaster was buite werking. Maar verder was als 100% en ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Sentraal en veilig. Sal enige tyd weer daar oorbly. Veilig met vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enrica
The Vineyard Group
Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was 'n plesier om julle by ons tuiste te he, en hoop ons kan julle weer huisves.

Matthews S
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Des 2022

Dit was wonderlik om daar te bly. Als was goed gereël, die plek was netjies skoon en ek sal enige tyd weer daar kom bly.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Helena M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2021

'n Tuiste vir almal. Ons het baie lekker gebly. Elke eenheid is so mooi ingerig en die diens is vriendelik en verwelkomend. The Vineyard Group is die ideale verblyf vir enige een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enrica
The Vineyard Group
Baie Dankie vir jou mooi woorde van ondersteuning Helena, dit was n plesier om jou groep te huisves - ons hoop om julle weer te sien

Chenelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2021

Vriendelik ontvang en eienaars baie behulpsaam. Kragonderbreking ondervind na 22:00 en was sonder versuim gehelp om krag te herstel na eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enrica
The Vineyard Group
It was an absolute pleasure to host Chenelle Victor's group, I have no hesitation whatsoever in recommending them as guests to future hosts.

Adriaan M
1 nag
4.6
Okt 2021

Neat, clean and friendly! Thank you! The accommodation was lovely, I slept like a log! That is basically all I did as I was on the road again very early the day after my stay. The location was perfectly suited to my needs and I could relax and rest well in the neat, clean rooms. Next time I will hopefully be in less of a rush so I can enjoy the calm surroundings more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Enrica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestrelstraat 31, Kraaifontein, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7WhbXRhQXeGmxhGb20fpdYt3AWXIANo0ilkAbZoqnPqnr12emu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 31 Kestrel Street Kraaifontein 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.825699526021 18.741666317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang