Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vineyard Group

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestrelstraat 31, Kraaifontein, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Vineyard Group is geleë op die eienaar se eiendom, geleë in Joostenberg Vlakte wat grens aan die Wynlande, Kaapstad. Hierdie eiendom is die ideale basis vanwaar jy die Noordelike Voorstede, Durbanville Wynroete en die Wynlande van die Paarl, Franschhoek, Stellenbosch en Somerset-Wes kan besoek.

Die verblyf bestaan uit 4 eenhede wat geskik is vir 12 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit The Vineyard View, The Vineyard East, The Vineyard West en The Vineyard South in. The Vineyard View beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n stoof, 'n sitkamer, 'n eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in.

The Vineyard East het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in.

The Vineyard West het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens. Die eenheid deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

The Vineyard South beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof, 'n sitkamer, 'n eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek wat 4 motors kan neem. The Vineyard Group is ongeveer 28 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 35 km vanaf Kaapstad se middestad geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Enrica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kestrelstraat 31, Kraaifontein, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vineyard Group het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestrelstraat 31, Kraaifontein, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7WhbXRhQXeGmxhGb20fpdYt3AWXIANo0ilkAbZoqnPqnr12emu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 31 Kestrel Street Kraaifontein 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.825699526021 18.741666317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang