Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vineyard on Ballito

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frances P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Just lovely. Felt like a home away from home with generous snacks and hospitality! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unine K
1 nag
5.0
Mrt 2024

Dis netheid, luuksheid, ontbyt, vriendelikheid - alles in een! Definitief! Sal beslis weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastic stay 5 star! Thank you to all staff wonderful stay. Fantastiese ontbyt en sal definitief weer terug gaan. Honeymoon suite the best. Dankie julle is definitief 5 ster! [Removed: Lorraine & Coen] xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great place. Absolutely lovely! Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Pleasant. Pleasant stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Muller S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Waarde vir geld, heerlike atmosfeer! Hierdie plek is 'n absolute plesier. Die kamer was gerieflik en pragtig, met 'n goeie grootte badkamer. Ontbyt is heerlik. Die tweelingsusters Desiree en Lynell gaan regtig uit hul pad om die verblyf so aangenaam moontlik te maak,. Ek kan hulle nie genoeg bedank nie. Goed bestuurde instansie en uitstekende waarde vir geld. Sal sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Alles voldoen aan my verblyfkeuse. Baie vriendelike diens wat jou baie welkom laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Gemaklike huislike atmosfeer. Lekker verblyf. Die kamers is netjies en gemaklik. Persoonlike diens maar nie in jou gesig die heeltyd nie. Personeel en die twee dames wat dit bestuur is great, en die ontbyt ewe great. Hulle mag maar! Baie lekker gebly, kan nie fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2018

Verblyf was net vir een aand maar sal weer gebruik maak van The Vineyard on Ballito. The Vineyard is baie goed geleë en nie moeilik om te bereik nie. Diens was goed alles is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2016

Fantastiese verblyf. Ongelooflike mooi kamers, professionele diens en lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R2 900
R2 900 R2 465
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 900
R2 900 R2 465
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ashley-weg 11, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NmRlOTFkLTBjZjktNDg1ZS1iYjZlLWZkMDkyMTU3MmU4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 465 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 11 Ashley Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -29.539285388495 31.212517619133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang