Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vinelands on Alpha

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 103 resensies vir The Vinelands on Alpha
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Leon E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

Baie baie lekker.

Heerlike plek. Die gasheer is uitstekend.

Walter L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L

Weer en weer en weer.

Altyd beste diens en aandete. Aandete betaal jy ekstra maar dit is uit die boonste rakke. Die aandete word elke aand vars gemaak.

Johan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Gerieflik en naby aan belangepunte.

Vriendelike gasheer en gasvrou, en baie lekker ontbyt!

Nicoline J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline J

Ons kan The Vinelands on Alpha sterk aanbeveel.

Vriendelike hulpvaardige gasheer. Netjiese skoon gastekamer. Heerlike ontbyt elke oggend.

Walter L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L

Heerlike kuiertjie.

Wat meer kan ek sê? Kos uit die boonste gestoeltes, lekker swembad en baie lekker ontbyt.

Jacobus W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus W

Baie aangename tyd.

Baie lekker, dankie. Swembad bietjie aandag asb.

Ethel B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel B

Vriendelike staf, gemaklike ligging.

Baie vriendelike mense. Ontbyt baie lekker. Kamers gemaklik met braaigeriewe en swembad.

Loraine C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Gerieflike verblyf vir kort periode.

Die heerlike ontbyt was 'n bonus.

Jeandre H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeandre H

Very good and nice.

The stay at The Vinelands on Alpha was perfect for my needs. All you need for a one-night layover and a very friendly owner.

Michelle R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Verg happy experience.

Very friendly owner. Perfect room and quiet area. Extremely clean.

Marinda M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M

Rustig, ontspanne en waarde vir geld.

Ruim kamers, heerlike ontbyt, vriendelike ontvangs, ideaal geleë en beslis waarde vir geld.

Johann H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Uitstaande.

Verbly was puik. Netjies, gerieflik en uitstekende diens.

Chantal A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal A

Lekker rustige kuiertjie.

Phillip het ons baie welkom laat voel. Die ontbyt was heerlik en die personeel was ook baie vriendelik. Die kamer was lekker ruim en netjies. Die gaste huis is ook lekker sentraal gelee.

Christiaan C G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C G

Baie goeie fasiliteite.

Ek sal in die toekoms daar oorbly sou akkommodasie beskikbaar wees. My tipe mense.

Karen N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Verblyf was rustig, skoon en goeie diens.

Ons sal enige persoon aanraai om daar te gaan bly vir 'n vakansie of oornag.

Thurlo M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thurlo M

A place to remember.

Nice and enjoyable, relaxing and a morning to look forward to. Breakfast is great.

Marlize R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize R

Vriendelik, gasvry en 'n voortreflike ontbyt!

Vriendelike ontvangs, rustige atmosfeer, heerlike nagrus en voortreflike ontbyt! Sal beslis weer daar oornag!

Caitlin M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin M

Safe and comfortable.

The host was very kind and made everyone feel welcome.

Martin H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin H

Friendly, and breakfast outstanding.

See stars.

Dirk D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Uitstekend.

Wil eintlik nie te goed laat klink nie. Dit mag dalk 'n prysverhoging teweeg bring.

Matshidiso B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matshidiso B

Nice and I couldn't wish for anything else. Thanks to Oom Phillip.

Just marvelous, peaceful, enjoyable, friendly staff.

Martin H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martin H

100%

Lekker gebly, kamers baie mooi en skoon.

Gerri V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerri V

Quiet, clean, rustic.

Phillip is awesome! Thanks so much!

Chantal A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal A

Gerieflik.

Dit is ons 2de keer wat ons by The Vinelands on Alpha tuisgaan en as die geleentheid hom weer voordoen sal ek weer daar oorbly.

Roger D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roger D

Business overnight.

The room was clean however bathrooms showed signs of mildew. Rooms have been built and designed on a low budget.

Jaco M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Goeie, skoon verblyf in die Kaap.

Die gastehuis is skoon en aanvaarbaar. Eienaar baie ingestel op diens. Ontbyt ook baie lekker.

Naas S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Naas S

Gerieflik geleë.

Geen kliëntediens nie. Kamer en sleutel was vir ons uitgewys en deur skoonmaker gegee. Geen verduideliking van hoe laat en waar ontbyt bedien word nie. Die swembad was vuil en klein kinders het heelmiddag en vroegoggend geskreeu en geraas by swembad.

Nicoline J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline J

Vriendelike, behulpsame gasheer. Netjiese verblyf.

Rustige, stil area. Kamer baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt.

Elzana B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B

Baie oulike plek met heerlike ontbyt.

Ek het baie lekker hier gebly, die akkommodasie is skoon en netjies en die ontbyt is heerlik.

Martin P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P

Uitstekend.

Vanaf die oomblik dat ons daar aangekom het, het Phillip, die eienaar na ons omgesien sonder om ons privaatheid te skend. Ons kamer was skoon, netjies en alles wat ons nodig het was daar. Ontbyt uit die boonste rakke en aandete op versoek was uitstekend en die porsies was meer as genoegsaam, alles deur Phillip voorberei. Ons sal beslis weer by Vinelands oorbly.

Esther S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Waarde vir geld.

Ons sal definitief weer daar gaan bly. Die mense is vriendelik, kos uit die boeke en plek netjies. Rustig, stil en veilig.

Philip V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Lekker rustig en goed geleë.

As die kinders sport doen in die Kaap is The Vinelands on Alpha eerste op ons lys, baie goed geleë. Heerlike ontbyt, net wat jy nodig het om dag meer te begin. Sal definitief aanbeveel.

Lourie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourie V

Skoon, netjies en gasvry.

Ons was 3 vriende. Die en-suite kamers was baie privaat met 'n gedeelde sitkamer. Ons het lekker gekuier en die ontbyt was van bostaande gehalte. Phillip en sy span het ons gasvry ontvang en die hele week so hanteer. Ons sal weer daar bly as ons weer in daardie rigting moet gaan.

Philip V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Netjies en skoon.

Baie netjies en gerieflik. Goed geleë. Vriendelike en behulpsame gasheer.

Willem N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Baie behulpsaam gewees met ons laat arrivering vanaf lughawe, asook die feit dat ons motor in sy private oprit kon staan vir die 2 weke wat ons in Witbank was.

Baie aangename, vriendelike eienaar, gerieflike plek, baie sentraal geleë naby lughawe, al die hospitale. Baie goeie diens ervaar.

Debra D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra D

Lovely breakfast in the morning, owner is kind and helpful.

Close to Cape Town and the airport, value for money.

Suzette D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette D

Fantasties.

Was gerieflik. Alles perfek.

Maritha B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha B

Wonderlik sal vir almal aanbeveel.

Baie dankie vir vriendelike diens.

Jacques R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Excellent accommodation.

Excellent host. Excellent food. Excellent venue. Phillip is a true and excellent host. I/ we recommend the Vinelands on Alpha to any person, family and business.

Ornette D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ornette D

Gemaklik en gerieflik.

Lekker ontbyt, vriendelike ontvangs.

Heinz F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz F

Netjies, skoon en vriendelik.

Het lekker geslaap, bed was gemaklik en die badkamer was skoon.

Gert B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Baie goeie, vriendelike diens met skoon, gerieflike kamers.

Philip is 'n gasheer duisend wat omgee vir sy gaste. Dit is ons tweede besoek in hierdie jaar by Vinelands on Alpha en ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Phillip se ontbyt, wat hy self voorberei getuig van passie en omgee. Elke oggend is daar 'n ander verrassing saam ontbyt van muffins tot wafels. Sjoe, dit was lekker om weer daar te kon kuier. Baie dankie Philip.

The Vinelands on Alpha se terugvoer

Baie dankie Gert, dit was soos laas 'n plesier om julle hier te he en net n plesier om julle verblyf gemaklik te maak. Hoop ons sien julle weer. Vriendelike groete, Phillip.

The Vinelands on Alpha
Johann V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Vriendelik en gasvry

Ek het al voorheen hier by The Vinelands on Alpha gebly vir besigheid gebly. Phillip is 'n fantastiese persoon en laat 'n mens absoluut tuis voel. Sal vir seker weer daar bly wanneer ek in die Brackenfell area is.

Clifford C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford C

Baie lekker gebly.

Phillip baie vriendelik en behulpsaam.

Werner K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Baie lekker gebly.

Baie goeie ligging, baie vriendelik en waarde vir geld.

Etienne S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Baie lekker gebly, meer as wat ek verwag het. Philip, die eienaar, was ongelooflik gasvry en behulpsaam met enige versoek.

Sal definitief weer by Vinelands on Alpha gaan bly. Karoo-groete.

Kerstin W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kerstin W

Vriendelik, skoon, veilig.

Lekker gebly, vriendelike personeel.

Samantha B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

Excellent stay.

Very friendly owner and staff.

Yolandi B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Sal enige tyd aanbeveel.

Dankie vir 'n heerlike aand. Skoon en netjies. Waarde vir geld. Heerlike ontbyt.

Judith V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Judith V

Gerieflik en goed geleë vir ons doeleindes.

Die hele binnekant van die plek is donkerbruin geverf. Maak dit baie donker. Moet heeldag ligte aanhou. Handdoeke en beddegoed mooi skoon en goeie gehalte en badkamer netjies oorgedoen. Die witgeverfde meubels is egter vol vingermerke en badkamerdeur is te klein vir die deuropening. Toe ons net na 14:00 inkom, is daar vir ons gesê dis te laat om aandete te bespreek. Dit was jammer omdat dit die rede is waarom ons The Vinelands gekies het. Jy mag ook nie voor 14:00 inklok nie.

Mark M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Value for money stay.

Lovely facility. Lovely host. Close to all major routes. Safe area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld wegbreek.

Pragtige geriewe. Lieflike gasheer. Naby alle groot roetes. Veilige area.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

MichaelAngelique B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
MichaelAngelique B

Heerlik.

Die eienaar was verskriklik vriendelik en tegemoedkomend. Lieflike ontbyt elke oggend en 'n lekker rusplek elke aand. Ons sal nie twee keer dink om weer te bespreek nie.

Deon G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Aangenaam met vriendelike ontvangs en goeie diens.

Die eienaar was baie aangenaam en het tot laat gewag vir my. Die diens en kos was uitstekend.

Rita De Kock G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rita De Kock G

Plek is reggemaak vir 2010 en niks ekstra is sederdien gedoen.

Ons moes 'n badkamer deel, bed glad nie gemaklik nie, kamer se vensterbanke vol stof, kaste se rakke baie grof afgewerk, klere is gehak, ons lae klas gastehuise in Gauteng bied meer vir baie minder.

Niek K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Niek K

Geen klagtes.

Goeie verblyf in 'n redelike stil area. En 'n vriendelike gasheer. Ideaal vir deurgang (vir myself eintlik maar 'n slaapplek) of mense wat langer wil bly.

Rita N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rita N

Skoon, maar "shabby".

Dit is so 'n mooi huis, maar ongelukkig word dit nie behoorlik in stand gehou nie - veral nie in terme van die vereistes van 'n gastehuis nie. Die huis en gastekamers ruik na rook. Die oggend met ontbyt was ek regtig nie lus vir die kos nie, want die reuk van sigaretrook het swaar in die ontbytvertrek gehang. Sal die plek vir seker nie weer gebruik nie en vir niémand aanbeveel nie.

Brinley P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brinley P

Gasvryheid en kommunikasie is vyfster.

Baie lekker verblyf. Jy voel soos familie hier.

The Vinelands on Alpha se terugvoer

Baie dankie Brinley, dit was baie lekker om jou te kon ontmoet het. Weereens, baie dankie vir die kolwyntjie, dit was nou 'n heerlike verassing.

The Vinelands on Alpha
Elmarie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Baie aangenaam.

Alles was baie aangenaam. Kamers skoon en mooi. Vriendelike personeel en lekkerste ontbyt. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan en dit aanbeveel. Die woonstelletjie was die bure bietjie raserig.

Cheryl B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B

Excellent.

Value for money. As a senior lady alone very reassuring to know I am safe and my car was safe. Will definitely want to stay there again if my budget allows. If I may suggest that if guests need to book for supper that guests request it in writing.

Naomi M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M

Veilig en waarde vir geld.

The Vinelands on Alpha se selfsorg-eenheid bied 'n baie veilige rusplek vir reisigers. Die dekor is nie modern nie, maar ons het baie lekker geslaap. Dit is 'n gerieflike ligging om Kaapstad en omgewing te verken.

George B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George B

Verblyf was baie, baie bevredigend.

Geleë naby lughawe en N1-snelweg. Sentraal geleë vir verskeie voorstede in die omgewing.

Neels C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels C

Lekker gebly.

Word aanbeveel. Geen verdere kommentaar.

Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Maria F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria F

Baie lekker huislike atmosfeer.

Baie netjies, goeie diens. Skoon kamer, heerlike ontbyt.

Jp H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp H

Beste ontbyt!

Ons het heerlike verblyf by The Vinelands gehad. Ons kamer het als gehad wat ons nodig gehad het, tot 'n verwarmer en 'n haardroër. Die ontbyt was absoluut ongelooflik! Ons was verskriklik beïndruk. Die gebou kort 'n bietjie instandhouding, maar ons kan die gastehuis definitief aanbeveel.

Knittle E - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Knittle E

Veilige buurt.

Ons het veilig gevoel en die plekkie was netjies. Die foto is net misleidend, want ons was onder die indruk dis hoe die plek lyk waar ons gaan bly. Juis daarom het ons The Vinelands on Alpha gekies. Ons kon 'n plek bespreek het vir R50 goedkoper per nag, wat IDENTIES lyk soos die plek waarin ons gebly het, en sou ons vooraf dit geweet het, sou ons die ander plek gekies het en R200 gespaar het.

The Vinelands on Alpha se terugvoer

Hi Knittle
Baie dankie vir u resensie, die foto op die webtuiste is die Gastehuis self, as jy die besonderhede lees by die selfsorg eenheid, beskryf dit daar dat die selfsorg eenheid nie by die hoof huis is nie maar minder as 'n kilometer weg, jammer oor die misverstand.
Vriendelike groete
Phillip

The Vinelands on Alpha
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vicky V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vicky V

Was beslis nie gelukkig omdat ons in die "woonstel" moes gaan bly nie - dit was op 'n ander perseel.

Was baie dankbaar dat die eienaar ons ipad gehou het wat kids in woonstel vergeet het. Was nie beïndruk dat ons in die woonstel moes gaan bly het nie. Sou veel eerder op die perseel wou gebly het van gastehuis. Ongelukkig daai gedeelte heeltemal misgekyk met bespreking op webtuiste. Woonstel was wel skoon en netjies, maar hou glad nie van die area nie.

Albertus D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus D

Veilige omgewing in 'n stil buurt.

Eienaar is besonder gasvry en het duidelike aanwysings na bestemmings gegee. Goeie, smaaklike ontbyt. Lugreëling in kamer 'n bonus. Ek sal beslis weer hier bly indien ek in die omgewing is.

Madeleine V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Ongelooflike goeie diens en beslis waarde vir geld.

'n Werklik plesierige ervaring. Die diens was ongelooflik, die kamer ruim en perfek ingerig en die ontbyt 'n feesmaal. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Ian K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K

Fantasties!

Sal enige tyd weer daar gaan bly, vriendelike diens en die lekkerste ontbyt.

Harriet M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriet M

Dit was tops!

Lekker ontbyt en goeie gasvryheid.

Marilyn J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn J

Uitstekende plek!

Baie veilig, mooi en skoon. Die kos was heerlik, asook die gasvryheid van die eienaar. Het alreeds die woord versprei onder my vriende.

Irene G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene G

Dit was genotvol!

Die ontbyt was uitstekend.

Sandra E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

Heerlik!

Baie dankie Phillip vir jou gasvryheid. Die ontbyt was ons hoogtepunt elke oggend. Dankie vir die puik diens. Ons sien jou beslis weer.

Hanlie N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie N

Die kos was uit die BOONSTE RAKKE!

BAIE goeie waarde vir geld. Ons het ons verblyf by The Vinelands on Alpha baie geniet. Dit bied baie goeie waarde vir geld en is skoon en netjies met mooi afronding en hartlike gasheer!

Annalida D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalida D

Ruik na rook

My persoonlike rede vir Nee is die volgende: Alhoewel alles baie netjies was, het die reuk van sigaret-rook skerp in die lug gehang asook aan die handdoeke en beddegoed. Vir iemand wat nie rook nie, en asma het, was dit 'n uitdaging. Na 3 dae het my klere begin ruik na sigaret-rook. Ek het toe gevra om verskuif te word na 'n kamer buitekant die huis. Dit was effens beter maar die beddegoed en handdoeke het nog steeds nie vars geruik nie. Kan ek asseblief anoniem bly. Baie dankie. Ek moes noodgedwonge in n gastehuis bly as gevolg van opknap-werk aan my woonstel.

Marilize C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize C

Die verblyf was aangenaam, maar die eienaar rook in die gastehuis.

Die diens en fasiliteite was voldoende, maar ek kon nie die rook in die sitarea verstaan nie. Dit trek in die ontvangs en kombuis in en ek is allergies. Kan nie dink dat mense met kinders daar bly nie.

Gert V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert V

Relatiewe goeie ligging.

Goeie ligging, gerieflik en lekker ontbyt. Kamer ruik muf en huis ruik na rook.

The Vinelands on Alpha se terugvoer

Hi Gert
Thank you for the feedback, we strive to have a comfortable and clean establishment for our guests, the matter has been adressed with the utmost urgency and steps are in place to resolve the problem permanently.
Kindest regards,

Phillip

The Vinelands on Alpha
Marianna D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marianna D

Overall the accommodation was acceptable. Breakfast was excellent.

Not bad. Dissapointed that there was no tea in the room. Power tripped when the kettle was switched on and was off for about 25 mins. Phillip said he forgot to put petrol in the generator. Not good!

Johan V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V

Het nie regte kamer gekry. Pad raas baie!

Ons het nie die kamer gekry waarvoor ons gevra het nie. Die pad is baie raserig, miskien is ons van die platteland net stilte meer gewoond! Die ontbyt was baie goed.

Hancadri S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hancadri S

Wonderlike gasheer.

Netjies, skoon, goed geleë en die kos is van die hoogste gehalte. Ek slaap nooit op 'n vreemde plek nie, maar het hier gevoel soos in my eie bed!

Yvonne L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L

Baie aangenaam. Personeel baie vriendelik.

Sal beslis hierdie gastehuis aanbeveel en gebruik in die toekoms.

Belinda H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda H

Verblyf was aangenaam, die kos was baie lekker, en die diens was vriendelik!

Mense kan met geruste harte by die "The Vinelands on Alpha" gaan uitspan. Ek dink in die somer sal dit heerlik wees met die swembad en braai-area!

Gerard M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard M

Ontvangs was gasvry, vriendelik en behulpsaam.

Die gastehuis was netjies en ordelik, en die etes uitstekend.

Lumka Gubayo T - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lumka Gubayo T

We really enjoyed our stay at Vinelands on Alphaon

Vineland on the Alpha is a home away from home with a friendly owner and a great accommodation. We had a great time engaging with our friendly host, Phillip, who treated us like we were his own friends staying as guests.

Michelle H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Fantasties!

Die gastehuis is pragtig, die diens is onverbeterlik, en die kos onvergeetlik! Was een van die beste gastehuise wat ek nog ooit in gebly het.

Maritza T - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza T

Warm verwelkoming deur eienaar en verblyf is puik! HEERLIKE groot ontbyt!

Ons was warm verwelkom en uitleg van gastehuis is goed. Als wat nodig is, was in die kamers en die ontbyt was verseker 'n hoogtepunt en was self deur die eienaar voorberei.

Irene G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene G

Dit was die moeite werd om daar tuis te gaan.

Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt is tops!

Sunette B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette B

Vriendelike diens in 'n netjiese omgewing. Topgehalte ontbyt en aandete!

The Vineyards on Alpha is 'n puik gastehuis. Dis skoon en netjies. Vriendelike diens en die lekkerste kos. Die koekies in die kamer was die spreekwoordelike 'cherry' op die 'chocolate sundae'.

Luna L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luna L

Baie aangename verblyf, die heerlikste ontbyt, en lekker groot badkamer en slaapkamer.

Die gesellige sitkamer tussen die slaapkamers verskaf lekker kuierplek. Ons sou enkelbeddens i.p.v. 'n dubbelbed verkies het. Die matras kon dalk ook bietjie fermer gewees het, maar beddegoed was baie goeie kwaliteit en skoon. Sjokolade op die bed was 'n lekker bederf! Beslis baie goeie waarde vir geld.

Natasha Y - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha Y

A nice escape from our busy lives.

This was our second visit to The Vineyards on Alpha, and second time around was even better than the first. Awesome host, the rooms are comfortable and breakfast "Yummy!" Thank you once again Lekkeslaap for all your help!

Louwrens S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens S

Uitstekend!

Goed genoeg om aan te beveel.

Dirk L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Ons het dit vir vier dae as basis gebruik, baie rondgery, en saans lekker uitgerus.

Daar is twee kamers in die huis self (wat 'n badkamer met mekaar deel) en drie en suite-kamers in 'n buitegebou met sy eie sitkamer. Die atmosfeer is nogal soos die klein familiehotelletjies op die Italiaanse platteland. Die eienaar, 'n ervare sjef, is self die bestuurder en maak self die kos. Ontbyt is ingesluit. Die omelet veral is iets besonders, en elke dag subtiel anders. Hy maak ook elke dag aandete, wat 'n mens net na ontbyt moet bestel. Ons was ongelukkig elke aand besig, en moes tevrede wees om kwylbek te lees wat daardie aand bedien sou word.

Bertie V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie V

Ons het dit geniet!

Baie lekker gebly, vriendelike eienaar en heerlike ontbyt!

Lumkiswa M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lumkiswa M

I give vineyards on alpha ten out of ten

Philip is the best host ever and very friendly too. His food is to die for!

Tanya M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Lekkerste lekker - kan nie vir beter vra nie - vriendelikheid uitstekend en kos uitstekend

Sal verseker weer hier gaan bly - Phillip is gasheer van "note" - laat mens baie gemaklik voel. Vriendelik en nie te praat van die kos nie! Uitstekende diens.

Alron V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alron V

Baie goed, sal weer daar oorbly en dit aanbeveel!

Beslis waarde vir geld!

Lorraine N - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine N

We really enjoyed our stay at The Vineyards

We really enjoyed our stay at The Vineyards on Alpha and will visit once more, when we are in the Cape.

Marilize L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marilize L

Dit was rustig. Ek sal weer gaan.

Phillip is 'n baie vriendelike persoon. Die plek is nice.

Tiyani H - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiyani H

Gorgeous

A fantastic accommodation in Brackenfell.

Eva J - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva J

Wonderful experience

I would recommend this establishment to all my friends and family members - and will definitely be visiting The Vineyards again. The service and extra touches were much appreciated, thank you Phillip for everything!

Gladys M - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys M

I enjoyed myself a lot and Phillip was very kind.

I will definately use them again I enjoyed my stay

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphastraat 7, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1524457b520dee353883137209d9aa2d2df7c92c775cd54383e0be40ce8406af51073be9b4052967fe1d7e5b3650b5370a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 7 Alpha Street Hoogstede 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.873 18.67332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang