The Vinelands on Alpha
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Leandra M - Sep 2024
Algehele gradering
Very lekka, calm, relaxing.
Leon E - Mei 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Walter L - Mei 2024
Algehele gradering
Weer en weer en weer.
Johan L - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik en naby aan belangepunte.
Nicoline J - Feb 2024
Algehele gradering
Ons kan The Vinelands on Alpha sterk aanbeveel.
Walter L - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike kuiertjie.
Jacobus W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangename tyd.
Ethel B - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike staf, gemaklike ligging.
Loraine C - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf vir kort periode.
Jeandre H - Feb 2024
Algehele gradering
Very good and nice.
Michelle R - Des 2023
Algehele gradering
Verg happy experience.
Stephen M - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspanne en waarde vir geld.
Johann H - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstaande.
Chantal A - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustige kuiertjie.
Christiaan C G - Feb 2023
Algehele gradering
Baie goeie fasiliteite.
Karen N - Feb 2023
Algehele gradering
Verblyf was rustig, skoon en goeie diens.
Thurlo M - Nov 2023
Algehele gradering
A place to remember.
Marlize R - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en 'n voortreflike ontbyt!
Caitlin M - Sep 2023
Algehele gradering
Safe and comfortable.
Martin H - Okt 2023
Algehele gradering
Friendly, and breakfast outstanding.
Dirk D - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Matshidiso B - Des 2023
Algehele gradering
Nice and I couldn't wish for anything else. Thanks to Oom Phillip.
Martin H - Nov 2023
Algehele gradering
100%
Gerri V - Jun 2023
Algehele gradering
Quiet, clean, rustic.
Chantal A - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Roger D - Jul 2023
Algehele gradering
Business overnight.
Jaco M - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie, skoon verblyf in die Kaap.
Naas S - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë.
Nicoline J - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame gasheer. Netjiese verblyf.
Elzana B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek met heerlike ontbyt.
Martin P - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Esther S - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Philip V - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en goed geleë.
Lourie V - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gasvry.
Philip V - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Willem N - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie behulpsaam gewees met ons laat arrivering vanaf lughawe, asook die feit dat ons motor in sy private oprit kon staan vir die 2 weke wat ons in Witbank was.
Debra D - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely breakfast in the morning, owner is kind and helpful.
Suzette D - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Maritha B - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlik sal vir almal aanbeveel.
Jacques R - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Ornette D - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Heinz F - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelik.
Gert B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goeie, vriendelike diens met skoon, gerieflike kamers.
The Vinelands on Alpha se terugvoer
Baie dankie Gert, dit was soos laas 'n plesier om julle hier te he en net n plesier om julle verblyf gemaklik te maak. Hoop ons sien julle weer. Vriendelike groete, Phillip.
Johann V - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry
Clifford C - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Werner K - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Etienne S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, meer as wat ek verwag het. Philip, die eienaar, was ongelooflik gasvry en behulpsaam met enige versoek.
Kerstin W - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, veilig.
Samantha B - Sep 2020
Algehele gradering
Excellent stay.
Yolandi B - Feb 2020
Algehele gradering
Sal enige tyd aanbeveel.
Judith V - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë vir ons doeleindes.
Lees meerMark M - Jun 2018
Algehele gradering
Value for money stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld wegbreek.
Pragtige geriewe. Lieflike gasheer. Naby alle groot roetes. Veilige area.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
MichaelAngelique B - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Deon G - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam met vriendelike ontvangs en goeie diens.
Rita De Kock G - Mei 2018
Algehele gradering
Plek is reggemaak vir 2010 en niks ekstra is sederdien gedoen.
Niek K - Mrt 2018
Algehele gradering
Geen klagtes.
Rita N - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon, maar "shabby".
Brinley P - Des 2017
Algehele gradering
Gasvryheid en kommunikasie is vyfster.
The Vinelands on Alpha se terugvoer
Baie dankie Brinley, dit was baie lekker om jou te kon ontmoet het. Weereens, baie dankie vir die kolwyntjie, dit was nou 'n heerlike verassing.
Elmarie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Cheryl B - Des 2017
Algehele gradering
Excellent.
Naomi M - Des 2017
Algehele gradering
Veilig en waarde vir geld.
George B - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf was baie, baie bevredigend.
Neels C - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Maria F - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker huislike atmosfeer.
Jp H - Jun 2016
Algehele gradering
Beste ontbyt!
Knittle E - Mei 2016
Algehele gradering
Veilige buurt.
The Vinelands on Alpha se terugvoer
Hi Knittle
Baie dankie vir u resensie, die foto op die webtuiste is die Gastehuis self, as jy die besonderhede lees by die selfsorg eenheid, beskryf dit daar dat die selfsorg eenheid nie by die hoof huis is nie maar minder as 'n kilometer weg, jammer oor die misverstand.
Vriendelike groete
Phillip
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Vicky V - Des 2016
Algehele gradering
Was beslis nie gelukkig omdat ons in die "woonstel" moes gaan bly nie - dit was op 'n ander perseel.
Albertus D - Des 2015
Algehele gradering
Veilige omgewing in 'n stil buurt.
Madeleine V - Aug 2015
Algehele gradering
Ongelooflike goeie diens en beslis waarde vir geld.
Ian K - Aug 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Harriet M - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was tops!
Marilyn J - Mrt 2015
Algehele gradering
Uitstekende plek!
Irene G - Jun 2015
Algehele gradering
Dit was genotvol!
Sandra E - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Hanlie N - Jan 2015
Algehele gradering
Die kos was uit die BOONSTE RAKKE!
Annalida D - Jul 2015
Algehele gradering
Ruik na rook
Lees meerMarilize C - Des 2015
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam, maar die eienaar rook in die gastehuis.
Gert V - Aug 2015
Algehele gradering
Relatiewe goeie ligging.
The Vinelands on Alpha se terugvoer
Hi Gert
Thank you for the feedback, we strive to have a comfortable and clean establishment for our guests, the matter has been adressed with the utmost urgency and steps are in place to resolve the problem permanently.
Kindest regards,
Phillip
Marianna D - Jul 2015
Algehele gradering
Overall the accommodation was acceptable. Breakfast was excellent.
Johan V - Apr 2015
Algehele gradering
Het nie regte kamer gekry. Pad raas baie!
Hancadri S - Nov 2014
Algehele gradering
Wonderlike gasheer.
Yvonne L - Sep 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam. Personeel baie vriendelik.
Belinda H - Aug 2014
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam, die kos was baie lekker, en die diens was vriendelik!
Gerard M - Jul 2014
Algehele gradering
Ontvangs was gasvry, vriendelik en behulpsaam.
Lumka Gubayo T - Jan 2014
Algehele gradering
We really enjoyed our stay at Vinelands on Alphaon
Michelle H - Okt 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Maritza T - Sep 2014
Algehele gradering
Warm verwelkoming deur eienaar en verblyf is puik! HEERLIKE groot ontbyt!
Irene G - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was die moeite werd om daar tuis te gaan.
Sunette B - Mei 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens in 'n netjiese omgewing. Topgehalte ontbyt en aandete!
Luna L - Feb 2014
Algehele gradering
Baie aangename verblyf, die heerlikste ontbyt, en lekker groot badkamer en slaapkamer.
Natasha Y - Jan 2014
Algehele gradering
A nice escape from our busy lives.
Louwrens S - Nov 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Dirk L - Jul 2014
Algehele gradering
Ons het dit vir vier dae as basis gebruik, baie rondgery, en saans lekker uitgerus.
Lees meerBertie V - Des 2014
Algehele gradering
Ons het dit geniet!
Lumkiswa M - Sep 2013
Algehele gradering
I give vineyards on alpha ten out of ten
Tanya M - Jun 2013
Algehele gradering
Lekkerste lekker - kan nie vir beter vra nie - vriendelikheid uitstekend en kos uitstekend
Alron V - Mei 2013
Algehele gradering
Baie goed, sal weer daar oorbly en dit aanbeveel!
Lorraine N - Feb 2013
Algehele gradering
We really enjoyed our stay at The Vineyards
Marilize L - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was rustig. Ek sal weer gaan.
Tiyani H - Des 2012
Algehele gradering
Gorgeous
Eva J - Okt 2011
Algehele gradering
Wonderful experience
Gladys M - Mrt 2011
Algehele gradering
I enjoyed myself a lot and Phillip was very kind.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alphastraat 7, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang