Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vinelands on Alpha

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Diane S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gerieflik, en super lekker! Ek het baie lekker gebly en is baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very lekka, calm, relaxing. We loved it, we're definitely going back there again. Very nice friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon E
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie baie lekker. Heerlike plek. Die gasheer is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Weer en weer en weer. Altyd beste diens en aandete. Aandete betaal jy ekstra maar dit is uit die boonste rakke. Die aandete word elke aand vars gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Gerieflik en naby aan belangepunte. Vriendelike gasheer en gasvrou, en baie lekker ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons kan The Vinelands on Alpha sterk aanbeveel. Vriendelike hulpvaardige gasheer. Netjiese skoon gastekamer. Heerlike ontbyt elke oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter L
1 nag
5.0
Feb 2024

Heerlike kuiertjie. Wat meer kan ek sê? Kos uit die boonste gestoeltes, lekker swembad en baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntokozo C
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Exactly what I expected. Value for money. DStv and WiFi. Peaceful sleep. I enjoyed the cookies. Lovely cat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ethel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Vriendelike staf, gemaklike ligging. Baie vriendelike mense. Ontbyt baie lekker. Kamers gemaklik met braaigeriewe en swembad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie aangename tyd. Baie lekker, dankie. Swembad bietjie aandag asb.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphastraat 7, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1524457b520dee353883137209d9aa2d2df7c92c775cd54383e0be40ce8406af51073be9b4052967fe1d7e5b3650b5370a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 7 Alpha Street Hoogstede 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.873 18.67332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang