Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vinelands on Alpha

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphastraat 7, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Vinelands on Alpha Guest House is 'n tradisionele Oud-Kaap-Hollandse stylhuis. Die hoofhuis bestaan uit die ontvangsarea, 'n sitkamer, kombuis, eetkamer, restaurant en verblyf.

Die verblyf bestaan uit 3 en suite-kamers wat in 'n aparte vleuel is, terwyl 2 kleiner kamers in die hoofhuis geleë is en 'n badkamer deel.

Bed en ontbyt is by die prys ingesluit, maar ons restaurant bied middagete en aandete op versoek. 'n Teetuin is oor naweke bedryf en bied ligte etes en koeke. Daar is veilige veldryparkeerplek vir gaste.

In die aangelegde agtertuin is daar 'n groot sprankelende swembad en 'n grasdakbraai-area vir die gerief van ons gaste. Ons restaurant maak ook voorsiening vir klein funksies soos in troues.

Ons is sentraal geleë naby Kaapstad Internasionale Lughawe, verskeie wynroetes, bioskope, teaters, winkelsentrums, strande, gholfbane, restaurante en hospitale/dokters.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 103 resensies vir The Vinelands on Alpha
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Alphastraat 7, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vinelands on Alpha het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphastraat 7, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1524457b520dee353883137209d9aa2d2df7c92c775cd54383e0be40ce8406af51073be9b4052967fe1d7e5b3650b5370a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 7 Alpha Street Hoogstede 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.873 18.67332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang