Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vinelands on Alpha

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphastraat 7, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Vinelands on Alpha is 'n tradisionele Kaaps-Hollandse huis. Die hoofhuis beskik oor 'n ontvangsarea, 'n sitkamer, 'n eetkamer en 'n restaurant. Verblyf word in kamers gebied.

The Vinelands on Alpha het 3 en suite-kamers wat in 'n aparte vleuel geleë is, en 2 kleiner kamers met 'n gemeenskaplike badkamer wat in die hoofhuis is.

Ontbyt is ingesluit by die tariewe. Middagetes en aandetes kan op aanvraag by ons restaurant genuttig word. Oor naweke is daar 'n teetuin wat ligte maaltye en koek bedien. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

In die ontwerperstuin agter is daar 'n groot, kristalhelder swembad en 'n grasdak-area met braaigeriewe. Ons restaurant maak ook voorsiening vir klein funksies soos troues.

The Vinelands on Alpha is naby die Kaapstad Internasionale Lughawe, verskeie wynroetes, flieks, teaters, winkelsentrums, strande, gholfbane, restaurante, hospitale en dokters.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Leon E
5.0
Baie baie lekker. Heerlike plek. Die gasheer is uitstekend.
Mei 2024
Walter L
Besigheidsreis
5.0
Weer en weer en weer. Altyd beste diens en aandete. Aandete betaal jy ekstra maar dit is uit die boonste rakke. Die aandete word elke aand vars gemaak...
Sien meer
Mei 2024
Johan L
5.0
Gerieflik en naby aan belangepunte. Vriendelike gasheer en gasvrou, en baie lekker ontbyt!
Apr 2024
Nicoline J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kan The Vinelands on Alpha sterk aanbeveel. Vriendelike hulpvaardige gasheer. Netjiese skoon gastekamer. Heerlike ontbyt elke oggend.
Feb 2024
Walter L
5.0
Heerlike kuiertjie. Wat meer kan ek sê? Kos uit die boonste gestoeltes, lekker swembad en baie lekker ontbyt.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Alphastraat 7, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vinelands on Alpha het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphastraat 7, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1524457b520dee353883137209d9aa2d2df7c92c775cd54383e0be40ce8406af51073be9b4052967fe1d7e5b3650b5370a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 7 Alpha Street Hoogstede 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.873 18.67332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang