The Vintage Crane Guest House
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mrt 2025 tot 31 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
-
Vanaf
R780R702 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Vintage Crane Guest House bied gastekamers in Caledon in die hartjie van die Overberg. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat die dorp en die omgewing wil verken.
Verblyf by The Vintage Crane Guest House beskik oor 4 unieke kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n aparte of en suite-badkamer. Daar is ook 'n lessenaar met 'n stoel, plafonwaaier, kaste en tee- en koffiemaakgeriewe by elke kamer.
Die gastehuis het gratis WiFi, DStv, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Die eiendom is ideaal geleë naby die middedorp met sy bekoorlike koffiewinkels, restaurante, winkels en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Anna-Marie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Proteastraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink The Vintage Crane Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap